Hoërskool Nelspruit
Hoërskool Nelspruit atlete vaar goed in die SA’s
Hoërskool Nelspruit se atlete het die skool en provinsie ongelooflik trots gemaak tydens die byeenkoms in Germiston (26–28 Maart). Die uitslae was soos volg: ...Hoërskool Nelspruit Para-atleet verteenwoordig weer Mpumalanga
Die SASAPD Nasionale Kampioenskappe het 29 Maart 2026, plaasgevind waar para-atlete van regoor Suid-Afrika hul beste gelewer het. Hoërskool Nelspruit leerling, Conrad Otto het ...Hoërskool Nelspruit Matriekuitslae 2025
Hoërskool Nelspruit spog met die Matriekulante van 2025. Hoërskool Nelspruit is ongelooflik trots op ons 275 matrikulante van 2025 en hul uitstekende uitslae. Hierdie ...Besonderse viering van 40 Geseënde Jare by Hoërskool Nelspruit
Op Saterdag, 22 Maart, is ‘n baie spesiale funksie by Hoërskool Nelspruit aangebied om die merkwaardige loopbaan van mnr. Johan Hattingh te vier, saam ...Noordheuwel-byeenkoms ‘n atletiekfees soos min vir Hoërskool Nelspruit atlete
Dit was gewis die ver ry en laat nag werd, want NHS se atletiekspan het omtrént op Vrydag 13 Februarie spiere gebult en met ...Hoërskool Nelspruit bemagtig hulle entrepreneurs
Hoërskool Nelspruit bemagtig hulle entrepreneurs: Op 4 Februarie 2025 het Hoërskool Nelspruit gereël dat Albert van Wyk, (‘n eiendomsbelegger, entrepreneur en skrywer van die ...Die nuwe Graad 8’s van Hoërskool Nelspruit hou hul graad 8 konsert
Die nuwe Graad 8’s van Hoërskool Nelspruit het onlangs hul graad 8 konsert, vier keer aangebied. Die nuwelinge het op die verhoog meegeding in ...Hoërskool Nelspruit bied vuurwarm atletiek in snikhete weer aan
Hoërskool Nelspruit het Dinsdag 21 Januarie hul Interhuis aangebied. Vuurwarm atletiek, in snikhete weer! Hoërskool Nelspruit se 2025-weergawe van die jaarlikse interhuis, het ongetwyfeld ...Hoërskool Nelspruit slaan die Finsbury krieketliga af teen Klofies
Die Finsbury krieketliga het Vrydag 17 Januarie afgeskop met die eerstespan wat hul eerste tuiswedstryd teen Hoërskool Waterkloof gespeel het. Hoërskool Nelspruit se kaptein, ...Hoërskool Nelspruit verwelkom nuwe rugbyspesialis
Hoërskool Nelspruit is bevoorreg om mnr. Ryno Luus op ons personeel as rugbyspesialis en hoofafrigter van die eerstespan te ontvang. Mnr. Luus, oorspronklik van ...Hoërskool Nelspruit se atlete sien uit na ‘n goeie atletiekseisoen
Hoërskool Nelspruit se atlete het nie net vir die see, strand en sonskyn Noordkus toe gegaan nie, maar ook om hard te oefen vir ...Hoërskool Nelspruit redenaars blink weer uit met eerste plek
Hoërskool Nelspruit se redenaars het die afgelope drie dae aan die nasionale finaal van die Oppie Tong Af redenenaarskompetisie deelgeneem. Sewe leerders en twee ...Spesiale toekenning oorhandig tydens Hoërskool Nelspruit prysuitdeling
Spesiale toekenning oorhandig tydens Hoërskool Nelspruit prysuitdeling. Op Donderdag 10 Oktober het die tweede prysuitdeling van die jaar plaasgevind – ‘n besonderse geleentheid waar ...Hoërskool Nelspruit Senior debatspan blink uit in die nasionale finaal
Hoërskool Nelspruit se junior en senior debatspanne het vandag aan die nasionale Dink of Sink Debat deelgeneem. Die 7 junior en ses senior spanne ...Hoërskool Nelspruit tennisspeler het ‘n ongelooflike geleentheid gekry om by die Great Base Tennisakademie in die VSA aan te sluit
Hoërskool Nelspruit se Chané Steyn (Graad 11) het ’n ongelooflike geleentheid gekry om aan die einde van die jaar by die Great Base Tennisakademie ...Hoërskool Nelspruit wen TWK-Skolebergfietsreeks 2024
Op Saterdag 7 September het Hoërskool Nelspruit as gasheerskool vir die TWK-Skolebergfietsreeks se finaal by Mankele opgetree. Dit was ‘n dag vol feestelikheid. Die ...Hoërskool Nelspruit Debatspan behaal 4de plek
Hoërskool Nelspruit se junior ATKV-debatspan eindig nasionaal vierde nadat hulle Afrikaans Hoër Meisieskool in die finaal van die ATKV-Debat geklop het.Hoërskool Nelspruit Sewes-rugbyspan beïndruk by NWU-toernooi
Die sewes-rugbyspan het die afgelope naweek deelgeneem aan die NWU-toernooi. Tydens die prysuitdeling het die organiseerders die span geloof en gesê dat Hoërskool Nelspruit ...Hoërskool Nelspruit Top Entrepreneurs van die jaar
Baie geluk aan die volgende Hoërskool Nelspruit leerders wat by 2024 se Entrepreneursdag uitgeblink het: Verkoopspersoon van die jaar: Carla Barnard. Beste bemarker van ...Hoërskool Nelspruit se rugbyseisoen eindig sterk
Die rugbyseisoen van 2024 het tot ‘n einde gekom, en dit was ‘n merkwaardige tweede seisoen vir NHS in die Beker-afdeling van die SDC-Noordvaal-toernooi. ...Hoërskool Nelspruit was gasheer van 12de Mozzie-krieketweek
Hoërskool Nelspruit het weer ‘n suksesvolle krieketweek aangebied vanaf 2 tot 6 Julie. Ons was gasheer vir 135 spelers en 35 personeel van Hoër ...Hoërskool Nelspruit Juior ATKV -Debatspan wen Semifinaal
Drie graad 9-debatteerders van NHS het tydens die afgelope naweek se Noordwes-Vrystaat-Limpopo-Mpumalanga semifinaal as die wenners van die rondte uit die stryd getree. Alissa ...Hoërskool Nelspruit junior ATKV-debatspan wen semi-finaal
Hoërskool Nelspruit junior ATKV-debatspan wen semi-finaal. Drie graad 9-debatteerders van NHS het tydens die afgelope naweek se Noordwes-Vrystaat-Limpopo-Mpumalanga semifinaal as die wenners van die ...- Die Hoërskool MenloparkDie Hoërskool WagposEast RandGauteng JohannesburgGauteng PretoriaHelpmekaar KollegeHighveldHoër Volkskool HeidelbergHoërskool Dr EG JansenHoërskool ErmeloHoërskool GarsfonteinHoërskool Marais Viljoen High SchoolHoërskool MonumentHoërskool NelspruitHoërskool NoordheuwelHoërskool Oos-MootHoërskool Piet RetiefHoërskool PietersburgHoërskool RandburgHoërskool RustenburgHoërskool WaterkloofHoërskool WesvaliaJHB CentralJHB EastJHB SouthKrugersdorp RoodepoortLigbron Academy of TechnologyLimpopoLowveldMpumalangaNorth WestPotch Klerksdorp and surroundsPotchefstroom GimnasiumPTA EastPTA NorthRandburg Linden NorthcliffRegional NewsRustenburg Brits and surrounds
SDC Noordvaal Cup promises even more excitement in 2024
The SDC Noordvaal Cup 2024 season kicked off in March with Group 1’s matches starting on the 20th of April and promises to provide ... Hoërskool Nelspruit blink uit in wintersportbyeenkoms teen Eldo
Hoërskool Nelspruit blink uit in wintersportbyeenkoms teen Eldo. Die afgelope naweek het ons Hoërskool Eldoraigne ontvang vir die NWU-reeks. ‘n Groot skare toeskouers het ...Noord-Suid Rugbytoernooi: Hoërskool Nelspruit se o.19 span wat speel
Hier is Hoërskool Nelspruit se span. Eerste Rugbyspan: Read the special newspaper edition for the 2024 NMI Toyota Rugby Tournament online – click here ...- Afrikaanse Hoër Seunskool (Affies)Die Hoërskool MenloparkGauteng JohannesburgGauteng PretoriaHelpmekaar KollegeHoërskool Dr EG JansenHoërskool GarsfonteinHoërskool NelspruitHoërskool NoordheuwelHoërskool WaterkloofJeppe High School for BoysJHB CentralKing Edward VII Preparatory SchoolKrugersdorp RoodepoortLowveldMpumalangaPretoria Boys High SchoolPTA Central PTA SouthPTA EastRegional News
Die NMI Toyota Noord-Suid rugbytoernooi vind plaas vanaf 22 Maart- 26 Maart : Hier is al die spanne van die Noorde
Die Noorde word verteenwoordig deur die volgende top rugby hoërskole: Afrikaanse Hoër Seunskool Pretoria Hoërskool Dr EG Jansen Helpmekaar Kollege Hoërskool Garsfontein Die Hoërskool ... Hoërskool Nelspruit Matriekuitslae 2023
Hoërskool Nelspruit se 229 matrikulante van 2023 spog met ‘n 100 persent slaagsyfer, 282 A-simbole en 375 B-simbole. Baie geluk aan die volgende leerders ...Hoërskool Nelspruit het die nuwe bestuurskomitee vir 2023/2024 bekend gemaak
Hoërskool Nelspruit het die nuwe bestuurskomitee vir 2023/2024 bekend gemaak. Schalk Grobbelaar en Zoe Scheepers gaan die leisels oorneem by Niandi Coetzee en Neelsie ...Hoërskool Nelspruit Hokkie-bokkies fokus nou op Noordvaaltoernooi
Die afgelope naweek het die Hoërskool Nelspruit hokkie-bokkies deelgeneem aan die Mpumalanga-uitspele. Die o.14’s het met twee wedstryde gelykop geëindig en die uitslag is ...Hoërskool Nelspruit SA Skole-atletiekbyeenkoms uitslae
Tweede medalje vir Tye Habib by ‘n nasionale byeenkoms! Die jaarlikse SA Skole-atletiekbyeenkoms wat op 3 en 4 April te Germiston plaasgevind het, was ...- Afrikaanse Hoër Seunskool (Affies)BloemfonteinDie Hoërskool MenloparkDurban and Durban NorthDurban High SchoolEast RandFree StateGauteng JohannesburgGauteng PretoriaGrey CollegeHelpmekaar KollegeHoërskool Dr EG JansenHoërskool GarsfonteinHoërskool MonumentHoërskool NelspruitHoërskool NoordheuwelJeppe High School for BoysJHB CentralKrugersdorp RoodepoortKwazulu-NatalLowveldMpumalangaPTA Central PTA SouthPTA EastRegional News
Die NMI Toyota Noord-Suid rugbytoernooi vind plaas vanaf 31Maart-4 April: Hier is al die spanne van die Noorde
Die Noorde word verteenwoordig deur die volgende top rugby hoërskole: Lees die spesiale koerantuitgawe vir die toernooi hier. Afrikaanse Hoër Seunskool Pretoria Durban High ... Hoërskool Nelspruit Ricus Nel & Snotkop Buitelug-konsert
Sien hier ‘n belangrike kennisgewing oor die Ricus Nel & Snotkop Buitelug-konsert Die aanhoudende reën noop ons om Donderdagaand se Ricus Nel en Snotkop ...Kookwater-atletiek in snikhete weer by Hoërskool Nelspruit
Kookwater-atletiek in snikhete weer by Hoërskool Nelspruit. Vanjaar se interhuis-atletiekbyeenkoms wat op Donderdag 19 Januarie by NHS plaasgevind het, sal vir seker onthou word ...Hoërskool Nelspruit Matrieks 2022 maak trots
Hoërskool Nelspruit Matrieks 2022 Baie geluk – ons harte bars van trots! “Die Klas van 2022 het met toewyding en veerkragtigheid bo verwagting by ...Hoërskool Nelspruit verwelkom hul nuwe personeel
Nuwe jaar, nuwe gesigte! Ons verwelkom graag die volgende personeel by Hoërskool Nelspruit.Hoërskool Nelspruit Prysuitdeling
Hiermee Hoërskool Nelspruit se Prysuitdeling van 2022. Baie geluk aan elke leerder wat ‘n prys ontvang het! Akademiese Prysuitdeling Spesiale Toekennings: Dux-leerder: Jomarie du ...- BloemfonteinDie Hoërskool MenloparkEastern CapeFree StateGauteng PretoriaGrey High SchoolHoërskool DiamantveldHoërskool Frikkie MeyerHoërskool NelspruitHoërskool OuteniquaHoërskool SentraalHoërskool StellenbergHTS Tom NaudèLimpopoLowveldMpumalangaNorthern CapeNorthern SuburbsPort Elizabeth and SurroundsPTA EastRegional NewsSouthern CapeWestern Cape
Frogfoot schools rugby 7s tournament shaping up to deliver high-energy entertainment
Frogfoot schools rugby 7s tournament shaping up to deliver high-energy entertainment. Open-access fibre network provider Frogfoot, which has a presence throughout South Africa, is ... Hoërskool Nelspruit wens Pumas geluk met Curriebeker oorwinning
Die Airlink Pumas het op 25 Junie 2022 geskiedenis gemaak toe hulle die Curriebeker-finaal teen die Griekwas met 26-19 gewen het. Hoërskool Nelspruit is ...Hoërskool Nelspruit provinsiale sport presteerders
Hoërskool Nelspruit provinsiale sport presteerders. Netbal provinsiale spelers Hokkie provinsiale spelers:








































