AWSUM School News

Top Menu

  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

Main Menu

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About Us
  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

logo

ADVERTISEMENT

Regional News

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About Us
  • Rondebosch Boys’ High School make history in the Netherlands

  • Hoërskool Upington swemmers presteer uitstekend by SA’s

  • Hard work rewarded for learner of Milnerton Primary School

  • Penzance Primary School learner secured a 2nd place at the DHL Nipper Nationals

  • Hoërskool Duineveld toneelspelers maak hul merk op die verhoog


Hoërskool NelspruitLowveldMpumalangaRegional News
Home›Regional News›Mpumalanga›Lowveld›Hoërskool Nelspruit›Hoërskool Nelspruit SA Skole-atletiekbyeenkoms uitslae

Hoërskool Nelspruit SA Skole-atletiekbyeenkoms uitslae

By Karien Frans
20th April 2023
912
0

ADVERTISEMENT


Share:

Tweede medalje vir Tye Habib by ‘n nasionale byeenkoms! Die jaarlikse SA Skole-atletiekbyeenkoms wat op 3 en 4 April te Germiston plaasgevind het, was in verskeie opsigte ‘n anti-klimaks, na ASA se nasionale Junior en Jeug byeenkoms, die vorige naweek in Pietermaritzburg (KZN). Etlike skole, veral uit Noord-Gauteng (ons land se sterkste atletiek-provinsie), stuur nie eens meer ‘n span na SA Skole nie, en talryke onttrekkings was aan die orde van die dag.

 

Hoe dit ookal sy, NHS se groepie wat wel by die Germiston-byeenkoms was, kon na ‘n hele paar baie goeie vertonings en selfs ‘n pb (persoonlike beste) of drie, tevrede huiswaarts keer. Die naam van Tye Habib moet beslis genoem word! Tye het, na sy silwermedalje in driesprong s.16 by die ASA-kampioenskappe (12,67m) weer eens uitstekende rekenskap van homself gegee, deur hierdie keer ‘n bronsmedalje (12,43m) te verower. Twee medaljes, een elk by beide die nasionale byeenkomste, is waarlik ‘n baie goeie vertoning!

SA Skole Atletiek

 

Nog ‘n atleet wat rede het om breed te glimlag, is Anele Mkhonto. Hy is vanjaar nog in die ouderdomsgroep s.16, en moes telkens teen ouer teenstanders sy slag wys. In KZN was hy vyfde in die finaal vir die 800m seuns 18 (1:55.46), en al kon hy in Germiston net ‘n 7e plek (s.17) loshardloop, het hy ‘n volle sekonde op sy beste tyd verbeter. Sy 1:54.40 verbeter die bekende Gronighan Grobler se 2013-rekord van 1:55.44 – die eerste keer dus dat ‘n onder 16-seun van NHS, die 800m in onder 1:55 kon voltooi. Baie geluk!

 

David Botha (spiesgooi s.17) het sy allerbeste gegee, maar kon net-net nie daarin slaag om die 700g-spies verder as 60m te laat grondvat nie. Hy eindig algeheel vyfde, met ‘n mooi afstand van 59,83m. Angelica Graham (m.19) het haar ook uitstekend van haar taak gekwyt, deur die eindronde van die 200m te haal, en ‘n pb van 25.73 sek. (830 ASA-punte) aan te teken. Ook Zané Nel (m.15) se 876 punte in gewigstoot (12,82m) was waarlik ‘n ‘vegtersbeurt’, te midde van baie sterk mededinging. Baie dankie aan al die atlete en hul afrigters, wat vanjaar vir pragtige prestasies en blink vertonings gesorg het. Hoërskool Nelspruit is supertrots op elkeen van julle.

TagsAtletiek
Previous Article

Hoërskool Witteberg boog skut deur na die ...

Next Article

Uitslae van Die Hoërskool Wagpos se eerste ...

Share:

Related articles More from author

  • Gauteng PretoriaHoërskool Die WilgersPTA EastRegional News

    Hoërskool Die Wilgers atlete presteer uitstekend by die ASA Kampioenskappe

    13th April 2026
    By Charl Paulse
  • CenturionGauteng PretoriaLaerskool Louis LeipoldtRegional News

    Laerskool Louis Leipoldt atlete vaar uitstekend in die distrikskampioenskappe

    7th March 2022
    By Karien Frans
  • CenturionGauteng PretoriaLaerskool SwartkopRegional News

    Laerskool Swartkop atlete maak trots

    16th March 2023
    By Karien Frans
  • Die Brandwag HoërskoolEastern CapePort Elizabeth and SurroundsRegional News

    Oos-Kaap skolekampioenskap atletiek uitslae vir Die Hoërskool Brandwag

    27th March 2025
    By Karien Frans
  • Gauteng JohannesburgKrugersdorp RoodepoortLaerskool MuldersdrifRegional News

    Laerskool Muldersdrif 2022 Atletiekseisoen uitslae

    28th February 2022
    By Karien Frans
  • HighveldHoërskool ErmeloMpumalangaRegional News

    Hoërskool Ermelo atlete skitter te HS Nelspruit

    3rd February 2022
    By Karien Frans

  • Laerskool ParkRegional NewsSouthern CapeWestern Cape

    Laerskool Park graad 7-leerders het hul entrepreneursvaardighede gewys

  • Camps Bay High SchoolCity Bowl Atlantic SeaboardRegional NewsWestern Cape

    Four Camps Bay High School learners join the Cape Philharmonic Youth Orchestra

  • Regional News

    Hudson Park High School Prizegiving 2023

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

Some people call it school news. We call it awsum.

Africa’s premier school network offers a multi-tiered communication platform to schools that include: The AWSUM Newspaper, AWSUM App for Schools, the 24/7 school news website and AWSUM Clashes.

 

 

Our ‘awsumness’ includes: New technology and media, an income opportunity that will be your biggest source of income outside of school fees and a new perspective on school news on one of Africa’s fastest growing school news platforms

© 2025 Awsum News.



CreativeMagic

Join Us on Facebook

  • Pretoria
  • Centurion & Midrand
  • Johannesburg
  • Vaaldriehoek
  • Durban
  • Midlands
  • Northern Natal
  • Free State
  • Cape Town
  • Boland
  • Breede Valley
  • Helderberg
  • Overberg
  • Swartland & Weskus
  • Northern Suburbs
  • Southern Cape
  • Noord-Kaap
  • North West
  • Limpopo
  • Mpumalanga
  • East London
  • Port Elizabeth
  • Eastern Cape – Towns
  • Home
  • Advertise with us