Hoërskool Nelspruit het die nuwe bestuurskomitee vir 2023/2024 bekend gemaak
ADVERTISEMENT
Hoërskool Nelspruit het die nuwe bestuurskomitee vir 2023/2024 bekend gemaak. Schalk Grobbelaar en Zoe Scheepers gaan die leisels oorneem by Niandi Coetzee en Neelsie van Dyk.

Schalk Grobbelaar en Zoe Scheepers
Die volgende leerders is as adjunk-dux’e verkies:
Melize Lindeque en Wikus Endeman (hulle gaan die sosiale portefeulje behartig)
Lara Venter en Ian Wood (in beheer van die sport portefeulje)
Ronel Basson en Jayden Meyer (is aangestel oor die kultuur)
Marelize van Niekerk en Zander Schoeman (staan aan stuur van akademiese portefeulje)

Wikus Endeman

Melize Lindeque

Lara Venter

Ian Wood

Ronel Basson

Jayden Meyer

Marelize van Niekerk

Zander Schoeman
Dogters

Cherike Boshoff

Mické Botes

Telieze Coetzee

Mienke De Ruiter

Zané Du Toit

Amoré Gerber

Janke Koen

Danielle Lombard

Kristen Lombard

Carla Louw

Ané Niehaus

Demí Plath

Lindré Steenkamp

Marila Tremper
Seuns

Luke Berrange

Willem Botha

Stefan Coetzee

Wian de Beer

Richard Dickson

Leonard du Plessis

Dube Godwin

Nathan Duncan

Theuns Meyer

Marco Smith

Christiaan van Deventer

Edu van Staden

Luhan Van Wyk
Hierdie nuutverkose BK het ‘n groot taak op hande. Ons glo hulle sal die skool se waardes hoog hou!









