Lejweleputswa-netbalspan prestasie vir Welkom-Gimnasium
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan ons netbalspelers wat vir die verskeie Lejweleputswa-spanne gekies is!Julle harde werk en toewyding maak Welkom-Gimnasium trots. Sterkte met die Vrystaatproewe op 30 Mei in Kroonstad – Mag julle elke oomblik geniet, julle beste gee!


























