Hoërskool Montana netbalprestasie
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan twee Hoërskool Montana leerders wat gekies is vir die 0.19 Noord- en Wes Transvaal AVS-netbalspan.
- Leanka Botha – Noord-Transvaal Noord
- Lindsay Adams – Noord-Transvaal Wes
Geniet die toernooi in die Julie-vakansie.










