AWSUM School News

Top Menu

  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

Main Menu

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About Us
  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

logo

ADVERTISEMENT

Regional News

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About Us
  • Hoërskool Bredasdorp leerders wys hul talent in Skeppende Kuns

  • Laerskool van Riebeeckstrand-toutrekspanne skitter by die WP/Wynland kompetisie

  • Hoërskool Transvalia begin die gholfseisoen op ‘n hoë noot

  • Milnerton High School excel in golf

  • Laerskool Vryheidsmonument spog met met 2de plek Victrix Ludorum by die D7-byeenkoms


Hoërskool Wonderboom

Home›Regional News›Gauteng Pretoria›PTA North›Category: "Hoërskool Wonderboom"
  • Gauteng PretoriaHoërskool WonderboomPTA NorthRegional News

    `n Nuwe Adjunkhoof vir Die Hoërskool Wonderboom

    By Karien Frans
    18th December 2025
    Mev. Elmari Hornby is aangestel as Adjunkhoof van Die Hoërskool Wonderboom. Haar aanstelling is ’n erkenning van haar besonderse vermoë om mense saam te ...
    Read More
  • Gauteng PretoriaHoërskool WonderboomPTA NorthRegional News

    Die Hoërskool Wonderboom Matriekraad 2026

    By Karien Frans
    26th November 2025
    Die matriekraad van 2026 het Sondag 26 Oktober ‘n inspirerende leierskapsdiens by Moreleta Kerk bygewoon. Voor die diens was daar ‘n wonderlike netwerkgeleentheid tussen ...
    Read More
  • Gauteng PretoriaHoërskool WonderboomPTA NorthRegional News

    Die Hoërskool Wonderboom leerder presteer puik in buitesport

    By Karien Frans
    26th November 2025
    Die Hoërskool Wonderboom leerder Lindie het verskeie skopboks-toernooie gewen en verower Noord-Gauteng- en Gauteng-kleure, asook die Suid-Afrikaanse nasionale kampioenskap in Newcastle. Daarna het sy ...
    Read More
  • Gauteng PretoriaHoërskool WonderboomPTA NorthRegional News

    Die Hoërskool Wonderboom spog met waarnemende hoof

    By Karien Frans
    9th October 2025
    Ons is verheug om Mnr. Carl Schmahl geluk te wens met sy aanstelling as Waarnemende Hoof van Die Hoërskool Wonderboom. Hierdie nuwe verantwoordelikheid is ...
    Read More
  • Gauteng PretoriaHoërskool WonderboomPTA NorthRegional News

    Die HS Wonderboom leerders is verkies tot Blue Bulls Youth Rugby Association

    By Andreneza Damonse
    6th October 2025
    Die Wonnies is trots om die volgende seuns te erken wat vir die Blue Bulls Youth Rugby Association (BBYRA) gekies is om aan die ...
    Read More
  • Gauteng PretoriaHoërskool WonderboomRegional News

    ‘n Groot oomblik van trots vir Die Hoërskool Wonderboom

    By Andreneza Damonse
    6th October 2025
    ’n Groot oomblik van trots vir Die Hoërskool Wonderboom! Vandag het Mnr. Lezar, ons Hoof, by die Universiteit van Pretoria ’n Sertifikaat van Erkenning ...
    Read More
  • Gauteng PretoriaHoërskool WonderboomPTA NorthRegional News

    HS Wonderboom seuns is verkies tot verskeie Noord-Transvaal Noord-spanne

    By Andreneza Damonse
    6th October 2025
      Die Wonnies is trots om die name aan te kondig van Hoërskool Wonderboom seuns wat tot verskeie Noord-Transvaal Noord-spanne verkies is:  Jayden Beetge ...
    Read More
  • Gauteng PretoriaHoërskool WonderboomPTA NorthRegional News

    Die Hoërskool Wonderboom leerder se talent wat grense oorskry

    By Andreneza Damonse
    3rd October 2025
    Leané Wannenburg, een van ons graad 8-leerders, van Die Hoërskool Wonderboom  het tydens die AKV Kunswedstryd in die afdeling Skilderkuns deelgeneem en só ’n ...
    Read More
  • Gauteng PretoriaHoërskool WonderboomPTA NorthRegional News

    Die Hoërskool Wonderboom leerders behaal besonderse prestasie in Kultuur

    By Andreneza Damonse
    3rd October 2025
    Die Hoërskool Wonderboom het met trots deelgeneem aan die afdeling Kuns by die Centurion Kunstefees. Ons leerders het besonderse prestasies behaal:  Sharika van der ...
    Read More
  • Gauteng PretoriaHoërskool WonderboomPTA NorthRegional News

    HS Wonderboom leerder met inspirerende voorbeeld van deursettingsvermoë

    By Andreneza Damonse
    3rd October 2025
    Sascha Labotsky behaal derde plek in die hele Gauteng in die Gasvryheidstudies Olimpiade met ’n puik gemiddeld van 87%! Hierdie prestasie vul ons met ...
    Read More
  • Gauteng PretoriaHoërskool WonderboomPTA NorthRegional News

    Hoërskool Wonderboom se talent op die netbalbaan skyn helder

    By Andreneza Damonse
    3rd October 2025
    Drie van Hoërskool Wonderboom  O.14-leerders is gekies vir die TPL-netbalspanne wat saamgestel is uit top-spelers regoor Gauteng en in Oktober aan die toernooi gaan ...
    Read More
  • Gauteng PretoriaHoërskool WonderboomPTA NorthRegional News

    Die Hoërskool Wonderboom Tiere het met ware vasberadenheid en gees die oorwinning behaal

    By Karien Frans
    19th August 2025
    Wat ’n wedstryd! Die Hoërskool Wonderboom Tiere het met ware vasberadenheid en gees die oorwinning behaal teen Hoërskool Alberton met ’n eindtelling van 27–24. ...
    Read More
  • Gauteng PretoriaHoërskool WonderboomPTA NorthRegional News

    Die Hoërskool Wonderboom jukskeispan behaal uitstekende resultate

    By Karien Frans
    19th August 2025
    Baie geluk aan Die Hoërskool Wonderboom jukskeispan wat hierdie naweek uitstekende resultate behaal het: o.19 B Meisies: 1ste plek o.19 B Seuns: 1ste plek ...
    Read More
  • Gauteng PretoriaHoërskool WonderboomPTA NorthRegional News

    Akademiese prestasie vir Die Hoërskool Wonderboom

    By Karien Frans
    15th August 2025
    Lo-Andro behaal eerste plek in Woordmeesters-taalkompetisie! Die wenners van Akademia se opwindende Woordmeesters-taalkompetisie, in samewerking met VivA en Pretoria FM, is pas aangekondig. Ons ...
    Read More
  • Gauteng PretoriaHoërskool WonderboomPTA NorthRegional News

    Die Hoërskool Wonderboom leerder bekroon as afdelings wenner

    By Andreneza Damonse
    3rd July 2025
    Ons harte klop voller van trots toe Eugene Els leerder van Hoërskool Wonderboom bekroon is as afdelingwenner tydens die Pretoria Eisteddfod 2025. Hy het ...
    Read More
  • Gauteng PretoriaHoërskool WonderboomPTA NorthRegional News

    Die Hoërskool Wonderboom leerder deur na Nasionale Finale van SA Champs of Performing Arts

    By Charl Paulse
    3rd July 2025
    Die Hoërskool Wonderboom is ongelooflik trots op MJ Saunders, wat deurgedring het na die Nasionale Finale van die South Africa Championships of Performing Arts! ...
    Read More
  • Gauteng PretoriaHoërskool WonderboomPTA NorthRegional News

    Die Hoërskool Wonderboom leerder presteer by die Allegretto Interprovinsiale Eisteddfod

    By Charl Paulse
    3rd July 2025
    Die Wonnies is ongelooflik trots op Elana Booysen, wat uitblink by die Allegretto Interprovinsiale Eisteddfod se streeksuitdunne! Met haar passie en talent het sy ...
    Read More
  • Gauteng PretoriaHoërskool WonderboomPTA NorthRegional News

    [Onderhoud] Die Hoërskool Wonderboom Eestespan Rugbykaptein van die Tiere – Ryan Otto

    By Linda
    1st April 2025
    Ons het die geleentheid gehad om met Ryan Otto, kaptein van Die Hoërskool Wonderboom  se eerste rugbyspan te praat oor hul voorbereiding, sterkpunte en ...
    Read More
  • Gauteng PretoriaHoërskool WonderboomPTA NorthRegional News

    Die Hoërskool Wonderboom atleet gekies vir die Gauteng Atletiekspan

    By Charl Paulse
    1st April 2025
    Baie geluk aan Nathan Collins O/15 wat gekies is vir die Gauteng Atletiekspan wat gedurende die vakansie gaan deelneem aan die Suid-Afrikaanse kampioenskappe. Die ...
    Read More
  • Gauteng PretoriaHoërskool WonderboomPTA NorthRegional News

    Die Hoërskool Wonderboom Top Presteerders van 2024

    By Andreneza Damonse
    17th February 2025
    Die Hoërskool Wonderboom top presteerders van 2024. Baie geluk aan elke leerder! Slaagsyfer 98,4% Onderskeidings 117 A’s 252 B’s uit 187 leerders Eduan Kritzinger ...
    Read More
  • Gauteng PretoriaHoërskool WonderboomPTA NorthRegional News

    Die Hoërskool Wonderboom Groen- en Goudaand Top presteerders

    By Karien Frans
    12th November 2024
    Die Hoërskool Wonderboom Groen- en Goudaand Top presteerders. Die Albert Morland trofee vir die Kultuurleerder van die jaar – Esrie Venter. Die Corlia Ludick ...
    Read More
  • Gauteng PretoriaHoërskool WonderboomPTA NorthRegional News

    Die Hoërskool Wonderboom Matriekraad en Hoofleiers van 2025

    By Karien Frans
    3rd October 2024
    Die Hoërskool Wonderboom Matriekraad en Hoofleiers van 2025. Hoofdogter – Riany Janse van Rensburg Hoofseun – Carlo Schmahl Onderhoofdogter – Chanie Cory Onderhoofdogter – ...
    Read More
  • Gauteng PretoriaHoërskool WonderboomPTA NorthRegional News

    Die Hoërskool Wonderboom rugbyspelers word verkies tot die BBYRA IPT oefengroepe

    By Karien Frans
    3rd October 2024
    Baie geluk aan die volgende Die Hoërskool Wonderboom rugbyspelers wat verkies is tot die BBYRA IPT oefengroepe. Hulle het vanjaar na Durban getoer vanaf ...
    Read More
  • Gauteng PretoriaHoërskool WonderboomPTA NorthRegional News

    Die Hoërskool Wonderboom rugbyspelers word gekies vir die o.17B Ontwikkelingspan

    By Karien Frans
    2nd July 2024
    Die Hoërskool Wonderboom leerders Ryan Otto en Navan Jansen is gekies vir die Blou Bul skole o.17B Ontwikkelingspan! Baie geluk, julle twee!  
    Read More
  • Gauteng PretoriaHoërskool WonderboomPTA NorthRegional News

    Die Hoërskool Wonderboom Dolfyne is die ligawenners van die G3-hokkieliga

    By Karien Frans
    2nd July 2024
    Die Hoërskool Wonderboom Dolfyne is die ligawenners van die G3-hokkieliga en gaan deur na die Noordvaal-uitspele, na afloop van die vakansie. Baie geluk aan ...
    Read More
  • Gauteng PretoriaHoërskool WonderboomPTA NorthRegional News

    Die Hoërskool Wonderboom leerder word gekies tot die o.18 Gauteng-netbalspan

    By Karien Frans
    2nd July 2024
    Geluk aan Die Hoërskool Wonderboom leerder Masego Seleka wat gekies is tot die o.18 Gauteng-netbalspan. Baie geluk Masego, ons is baie trots op jou!
    Read More
  • Gauteng PretoriaHoërskool WonderboomPTA NorthRegional News

    Ruiter prestasie vir Die Hoërskool Wonderboom

    By Karien Frans
    30th April 2024
    Mia Lundt het hierdie naweek aan die Q2 van SANESA deelgeneem en het 2de plek behaal in die Klas: Jumping 80cm (Pony Class) Rule: ...
    Read More
  • Gauteng PretoriaHoërskool WonderboomPTA NorthRegional News

    Die Hoërskool Wonderboom leerder presteer in tienkamp

    By Karien Frans
    30th April 2024
    Die Hoërskool Wonderboom atleet Kyle Mauer het deelgeneem in die tienkamp by die 2024 O/20 AGN atletiek-kampioenskappe. Dit behels die doen van 10 atletiek-items ...
    Read More
  • Gauteng PretoriaHoërskool WonderboomPTA NorthRegional News

    Uitstekende uitslae vir Die Hoërskool Wonderboom gholfspeler

    By Karien Frans
    30th April 2024
    Die Hoërskool Wonderboom gholfspeler Shané van der Merwe het aan die Junior meisies-ope deelgeneem by die Bryanston Gholfklub. Sy het 2de plek geneem en ...
    Read More
  • Gauteng PretoriaHoërskool WonderboomPTA NorthRegional News

    Die Hoërskool Wonderboom Top Matrieks van 2023

    By Karien Frans
    12th February 2024
    Die Hoërskool Wonderboom spog met 130 onderskeidings en 219 B-simbole. Uit die totaal van 184 leerders het 67.03% universiteitstoelating en 31.84% toelating tot diploma-studies. ...
    Read More
  • Gauteng PretoriaHoërskool WonderboomPTA NorthRegional News

    Die Hoërskool Wonderboom 2023 prysuitdeling wenners

    By Karien Frans
    10th January 2024
    Die Hoërskool Wonderboom 2023 prysuitdeling wenners. Dux leerder Jonathan Rossouw: Die Albert Morland trofee vir beste prestasie op Kultuur Gebied 2023. Die trofee word ...
    Read More
  • Gauteng PretoriaHoërskool WonderboomPTA NorthRegional News

    Die Hoërskool Wonderboom Netbalspeler mik hoog

    By Karien Frans
    10th January 2024
    Die Hoërskool Wonderboom Netbalspeler mik hoog.Tydens die Triumph toernooi by Cornwall Hill, is Masego Seleka aangewys as die beste senterbaan speler van die o.19 ...
    Read More
  • Gauteng PretoriaHoërskool WonderboomPTA NorthRegional News

    Die Hoërskool Wonderboom leerders ontvang pryse by die Wetenskap Olimpiade 2023

    By Karien Frans
    17th October 2023
    Die Wetenskap Olimpiade lok elke jaar net meer en meer deelnemers. Vanjaar se pryse is ‘n kontantbedrag en die wenners in elke kategorie is ...
    Read More
  • Gauteng PretoriaHoërskool WonderboomPTA NorthRegional News

    Skiet uitslae vir Die Hoërskool Wonderboom

    By Karien Frans
    17th October 2023
    Chanté van der Merwe (15) het die Nasionale kampioenskappe by die Suid-Afrikaanse sport- en Jagfederasie, teikenskiet, met  10 verskillende wapens gewen Sy het ook ...
    Read More
  • Gauteng PretoriaHoërskool WonderboomPTA NorthRegional News

    Sagtebal dogters maak Die Hoërskool Wonderboom trots

    By Karien Frans
    17th October 2023
    Sagtebal dogters maak Die Hoërskool Wonderboom trots! Hierdie drie dogters is tot provinsiale spanne verkies! TSA Provinsiale Span! Baie geluk aan Karla van Loggrenberg ...
    Read More
  • Gauteng PretoriaHoërskool WonderboomPTA NorthRegional News

    Die Hoërskool Wonderboom leerder presteer in gholf

    By Karien Frans
    17th October 2023
    Die Hoërskool Wonderboom leerder Shané van der Merwe het aan die Kwazulu Natal dames Junior Kampioenskap deelgeneem wat by Prince Grant Golf klub plaasgevind ...
    Read More
  • Gauteng PretoriaHoërskool WonderboomPTA NorthRegional News

    Die Hoërskool Wonderboom Fietsryliga 4 Uitslae

    By Karien Frans
    17th October 2023
    Die Hoërskool Wonderboom Fietsryliga 4 Uitslae by Boys High, Saterdag, 26 Augustus. Beste prestasies. Dogters: Elan van Zyl 8ste Anneke Du Toit 17de Zante ...
    Read More
  • Gauteng PretoriaHoërskool WonderboomPTA NorthRegional News

    Die Hoërskool Wonderboom redenaar presteer

    By Karien Frans
    17th October 2023
    MJ Saunders van Die Hoërskool Wonderboom wen Gr. 8 Afrikaans Voorbereide Afdeling by Artistatue Nasionale Finaal!!! Dit is fantasties!
    Read More
  • Gauteng PretoriaHoërskool WonderboomPTA NorthRegional News

    Die Hoërskool Wonderboom kondig hul 1ste Spanne aan

    By Karien Frans
    14th March 2023
    Die Hoërskool Wonderboom kondig 1ste Spanne aan. Baie geluk aan die nuwe Dragonflies, Dolfyne en Tiere. Ons sien uit na die seisoen! Dragonflies Danielle ...
    Read More
  • Gauteng PretoriaHoërskool WonderboomPTA NorthRegional News

    Die Hoërskool Wonderboom klas van 2022 matriekuitslae

    By Karien Frans
    30th January 2023
    Hiermee die matriekresultate van 2022! Die Hoërskool Wonderboom het ‘n slaagsyfer van 98.2% en die leerlingpersentasie met universiteitstoelating is 68%. Wonnies spog met 120 ...
    Read More
1 2

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

Some people call it school news. We call it awsum.

Africa’s premier school network offers a multi-tiered communication platform to schools that include: The AWSUM Newspaper, AWSUM App for Schools, the 24/7 school news website and AWSUM Clashes.

 

 

Our ‘awsumness’ includes: New technology and media, an income opportunity that will be your biggest source of income outside of school fees and a new perspective on school news on one of Africa’s fastest growing school news platforms

© 2025 Awsum News.



CreativeMagic

Join Us on Facebook

  • Pretoria
  • Centurion & Midrand
  • Johannesburg
  • Vaaldriehoek
  • Durban
  • Midlands
  • Northern Natal
  • Free State
  • Cape Town
  • Boland
  • Breede Valley
  • Helderberg
  • Overberg
  • Swartland & Weskus
  • Northern Suburbs
  • Southern Cape
  • Noord-Kaap
  • North West
  • Limpopo
  • Mpumalanga
  • East London
  • Port Elizabeth
  • Eastern Cape – Towns
  • Home
  • Advertise with us