Die Hoërskool Wonderboom Netbalspeler mik hoog
ADVERTISEMENT
Die Hoërskool Wonderboom Netbalspeler mik hoog.Tydens die Triumph toernooi by Cornwall Hill, is Masego Seleka aangewys as die beste senterbaan speler van die o.19 groep. Sy het ook die span gemaak wat in die Youth games in Dubai in die 7’s toernooi gaan speel in 2024. Baie geluk Masego!










