Hoërskool Witteberg TBM Netbalspelers
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende spelers van Hoërskool Witteberg wat ingesluit is in die Thabo Mofutsanyana netbalspan. Sterkte aan elkeen wat Dinsdag, 30 April dan sal speel by die Vrystaatproewe in Welkom.
o.14 van links: Zoë Ellis,Bongiwe Sigasa,Sonelle Jonker, Kesia Nel, Yovonka Malan, Lesedi Mohale
o.15 van links: Ané Joubert,Kara du Toit,Mia Daacke,Judie Uys,Anika Meyer,
o.16 van links: Nerida de Beer
o.17 van links: Jané de Villiers,Jaylene Douglas,Jade Adams,Kaylin Stoffberg










