LS Eversdal netbalspanne vaar puik by die Wes-Kaap Skoleliga Kampioenskappe
ADVERTISEMENT
Laerskool Eversdal o.12A-netbalspan is tweede in die Wes-Kaap Skoleliga Kampioenskappe en die o.13A-netbalspan beklink die eerste posisie in die Wes-Kaap Skoleliga Kampioenskappe.












