Laerskool Gansbaai Graad 3’s se Ruimte-Reis
ADVERTISEMENT
Op Vrydag, 12 September, het Laerskool Gansbaai se Graad 3-leerders die voorreg gehad om na die maan te reis! Die entoesiasme en opgewondenheid was tasbaar in die gange en elke “ruimteganger” het gespog met hul eie suurstofpak.













