HS Vredendal netbalspelers is opgeneem in die Weskus Netbalspanne
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende leerders van Hoërskool Vredendal wat in die Weskus-Netbalspanne opgeneem is:
O.14
– Jana Vollgraaff
– Phoebe van Zyl
O.15
– Hanna Stemmet
– Lea-Maré Engelbrecht
– Kara Engelbrecht
– Nicole Stevens
O.16
– Liandré de Waal
– Iné van Zyl
– Tica Le Roux
– Zeeke van Zyl
O.17
– Magda Nel
O.18
– Qeysha Cloete
– Anli Engelbrecht
Die volgende afrigters en personeel vergesel ook dié onderskeie spanne:
- Andrea Engelbrecht O.18 Afrigter
- Marli Strydom O.18 Bestuurder
- Johanna Truter O.17 Afrigter
Welgedaan Dallers!










