Laerskool Truida Kestell leerders kwalifiseer vir die Vrystaatnetbalproewe
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Laerskool Truida Kestell leerders Kristi Wessels, Martiné Eksteen, Heilene Meintjes en Wilmari vd Merwe o.13 asook Mizé vd Merwe o.12 wat gekwalifiseer het vir die Vrystaatnetbalproewe wat op 30 April 2024 in Welkom plaasvind! Ons is trots op jou!
Mizé vd Merwe
vlnr: Kristi Wessels, Martiné Eksteen, Heilene Meintjes, Wilmari vd Merwe










