ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Zoé-Rose Leander (gr.9) van Hoërskool Monument met haar puik Karate prestasie. Zoé verwerf haar Provinsiale asook SA klere vir Karate.