Laerskool Courtrai karateka verower goud
ADVERTISEMENT
Laerskool Courtrai karateka Jamie Kock (Graad 7) het aan die Nasionale Karate Kampioenskappe in Durban deelgeneem en ’n goue medalje verower in Kumite. Hy is opgeneem in die oefengroep waaruit die nasionale span gekies gaan word vir deelname aan die Statebondspele.
![]()










