Laerskool Magalieskruin karateka presteer
ADVERTISEMENT
Laerskool Magalieskruin karateka Hugo Nel Gr 7, het Suid-Afrika verteenwoordig tydens die Karate Wêreldkampioenskappe in Tokyo, Japan. Hy het ‘n skitter 3de plek ontvang vir Kumite.
Hugo Nel