Laerskool Hugo Rust swemmer presteer puik
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Sandri Visser wat gekies is vir die Wes-Kaap Skoleswemspan. Hulle gaan vanaf 26 tot 28 Maart, in Pretoria, deelneem.

Liane Coetzee het gekwalifiseer om aan die Level 2 gala in Malmesbury, vanaf die 22ste tot 24ste Maart deel te neem. Baie geluk.










