AWSUM School News

Top Menu

  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

Main Menu

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About Us
  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

logo

ADVERTISEMENT

Regional News

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About Us
  • Northwood School learners excell in soccer

  • Golf results from Clifton School

  • Hoërskool Eldoraigne karateka verteenwoordig SA op die Internasionale verhoog

  • Female entrepreneur inform Durban North College learners about leadership

  • Clifton School Prep boys completed the graded music examinations


Laerskool Eureka

Home›Regional News›Northern Cape›Category: "Laerskool Eureka"
  • Laerskool EurekaNorthern CapeRegional News

    Laerskool Eureka spog met KGS Juniors o.13 Gross wenner

    By Charl Paulse
    14th April 2026
    Op 11 April 2026 het Drew van Laerskool Eureka die KGC Juniors o.13 Gross gewen! Baie geluk met hierdie puik prestasie – ons is ...
    Read More
  • Laerskool EurekaNorthern CapeRegional News

    Toutrek prestasie vir Laerskool Eureka

    By Charl Paulse
    13th March 2026
    Baie geluk aan die leerders van Laerskool Eureka wat gekies is vir die Kimberley Pirates-span om aan die Junior SA Championships in Robertson deel ...
    Read More
  • Laerskool EurekaNorthern CapeRegional News

    Dubbel prestasie vir Laerskool Eureka leerder

    By Charl Paulse
    26th February 2026
    Laerskool Eureka is Dubbel trots op Elminé! Elminé het die afgelope naweek ’n silwer medalje verower by die Tweekamp Griekwaland-Wes byeenkoms – ’n ongelooflike ...
    Read More
  • Laerskool EurekaNorthern CapeRegional News

    Laerskool Eureka ruiter presteer uitstekend

    By Charl Paulse
    26th February 2026
    Laerskool Eureka se Johané het op 13 Februarie ’n 80km kompeterende uithourit in Bloemfontein voltooi – en sommer ’n 1ste plek in die kinderafdeling ...
    Read More
  • Laerskool EurekaNorthern CapeRegional News

    Laerskool Eureka ruiter presteer uitstekend

    By Charl Paulse
    13th November 2025
    Laerskool Eureka se Zö-Phia het aan die KEC Thunder Cup (Perdry) op 18–19 Oktober deelgeneem en uitstekend presteer! 1ste plek – Recreational Walk-Trot Test ...
    Read More
  • Laerskool EurekaNorthern CapeRegional News

    Laerskool Eureka leerders ontvang erekleure vir Kimberley Kinderkoor

    By Charl Paulse
    13th November 2025
    Erekleure vir Kimberley Kinderkoor. Inge Hamman en CJ Fourie van Laerskool Eureka ontvang erekleure vir Kimberley Kinderkoor. Die koor het gedurende Augustus 2025 ‘n ...
    Read More
  • Laerskool EurekaNorthern CapeRegional News

    Laerskool Eureka atlete presteer by die Jim Fouché se Atletiekbyeenkoms

    By Linda
    12th November 2025
    Baie geluk aan al Laerskool Eureka se atlete wat by Jim Fouché se Atletiekbyeenkoms deelgeneem het! Die volgende leerders het ons skool trots verteenwoordig: ...
    Read More
  • Laerskool EurekaNorthern CapeRegional News

    Laerskool Eureka o.11A krieketspan presteer by die CBC Cricket Festival

    By Linda
    3rd November 2025
    Laerskool Eureka se O/11 A en B-spanne het aan die CBC Cricket Festival deelgeneem — en watter ongelooflike ervaring was dit nie! Die seuns ...
    Read More
  • Laerskool EurekaNorthern CapeRegional News

    Laerskool Eureka leerling presteer in Swem

    By Linda
    31st October 2025
    Baie geluk, Li-maré Olivier van Laerskool Eureka!  Li-maré het aan die Flamingo + Good Hope Swemgala op 25 en 26 Oktober deelgeneem en uitstekend ...
    Read More
  • Laerskool EurekaNorthern CapeRegional News

    Laerskool Eureka leerder gekies vir die Noord-Kaap Jukskei-span

    By Linda
    30th October 2025
    Baie geluk, Heinz Wessels van Laerskool Eureka!  Heinz is gekies vir die Noord-Kaap Jukskei-span O/13A!  Wat ’n wonderlike prestasie – ons is ongelooflik trots ...
    Read More
  • Laerskool EurekaNorthern CapeRegional News

    Laerskool Eureka leerder presteer in Ballet

    By Linda
    30th October 2025
    Baie geluk, Emené de Koning!  Emené het in haar ballet-eksamen ’n A+ onderskeiding behaal — die hoogste punt moontlik!  Wat ’n ongelooflike prestasie! Laerskool ...
    Read More
  • Laerskool EurekaNorthern CapeRegional News

    Laerskool Eureka leerder presteer puik by die Skole Skaaktoernooi

    By Charl Paulse
    20th October 2025
    Baie geluk aan Nikyle Cloete van Laerskool Eureka wat 2de plek behaal het by die Skole Skaaktoernooi! Hy het 5 van sy 6 wedstryde ...
    Read More
  • Laerskool EurekaNorthern CapeRegional News

    Laerskool Eureka leerder se kragtige rit

    By Andreneza Damonse
    26th September 2025
    Ammie in Vryburg  leerder van Laerskool Eureka  deelgeneem aan die Kiddies Quads offroad race en ’n fantastiese 2de plek behaal! Ons is baie trots ...
    Read More
  • Laerskool EurekaNorthern CapeRegional News

    Laerskool Eureka trotse atlete by die NK Landloop

    By Andreneza Damonse
    26th September 2025
    Die volgende leerders van Laerskool Eureka het aan die NK-byeenkoms in Kathu deelgeneem: Judith vd Linde Mianique Fuller Mia Kraft Judith het ’n 3de ...
    Read More
  • Laerskool EurekaNorthern CapeRegional News

    Laerskool Eureka behaal besonderse prestasie by die Noord-Kaap Kunsfees

    By Andreneza Damonse
    25th September 2025
    Die volgende leerders van Laerskool Eureka het aan die Noord-Kaap Kunsfees deelgeneem hulle het besonderse prestasie behaal .  𝙂𝙧𝙖𝙖𝙙 4: Ninette Robinson Janné Pain ...
    Read More
  • Laerskool EurekaNorthern CapeRegional News

    Leerder van Laerskool Eureka blink uit op die ressies baan

    By Andreneza Damonse
    25th September 2025
    Leerder 𝗙𝗮𝗳𝗳𝗮  van Laerskool Eureka blink uit 𝗼𝗽 𝗱𝗶𝗲 𝗯𝗮𝗮𝗻! Hierdie naweek, Saterdag in Vryburg, het Faffa deelgeneem aan die Kiddies Q1 bike race ...
    Read More
  • Laerskool EurekaNorthern CapeRegional News

    Laerskool Eureka leerders presteer by die Laerskool De Aar o.13 Tennistoernooi

    By Linda
    16th September 2025
    Baie geluk Laerskool Eureka met julle fantastiese prestasie by die Laerskool De Aar o.13 Tennistoernooi. Seuns: 1ste plek Dogters: 1ste plek Baie geluk aan ...
    Read More
  • Laerskool EurekaNorthern CapeRegional News

    Laerskool Eureka leerders presteer by die Con Spirito Redenaars

    By Charl Paulse
    16th September 2025
    Baie geluk aan Minion de Witt en Adanjé Smith, hulle het puik resultate behaal by die Con Spirito Redenaars en hou Eureka se naam ...
    Read More
  • Laerskool EurekaNorthern CapeRegional News

    Laerskool Eureka leerder gekies vir die Provinsiale Jonior Boogskietspan

    By Charl Paulse
    25th August 2025
    Baie geluk, Dylan! Hy is gekies vir die provinsiale Junior boogskietspan wat van 6 – 10 Oktober in Polokwane Laerskool Eureka en provinsie verteenwoordig ...
    Read More
  • Laerskool EurekaNorthern CapeRegional News

    Tennisspanne sukses vir Laerskool Eureka

    By Charl Paulse
    19th August 2025
    Tennisspanne sukses by die Truida Kestell Tennistoernooi in Betlegem! Die eerstespan van Laerskool Eureka het glansryklik 1ste gekom in die A-afdeling, terwyl die tweedespan ...
    Read More
  • Laerskool EurekaNorthern CapeRegional News

    Laerskool Eureka Top 10 Akademiese presteerders

    By Charl Paulse
    31st July 2025
    Baie geluk aan Laerskool Eureka TOP 10 leerders – julle harde werk en toewyding maak ons ongelooflik trots Top 10 – Graad 7 FIDEL ...
    Read More
  • Laerskool EurekaNorthern CapeRegional News

    Laerskool Eureka leerder presteer puik by die Vleisfees Boogskietkompetisie

    By Charl Paulse
    23rd July 2025
    Dylan het tydens die Vleisfees se boogskietkompetisie ‘n 2de plek in Bulls Eye behaal en op 14 Junie te Boshof het hy weer uitgeblink ...
    Read More
  • Laerskool EurekaNorthern CapeRegional News

    Laerskool Eureka swemmer presteer uitstekend

    By Charl Paulse
    23rd July 2025
    Baie geluk aan Li-Mare van Laerskool Eureka wat tydens die Flamingo Aquatics Swemklub se prysuitdeling weggestap het met die Junior Victrix Ludorum vir die ...
    Read More
  • Laerskool EurekaNorthern CapeRegional News

    Laerskool Eureka leerder verwerf 1ste plek in ‘n skole skaaktoernooi

    By Charl Paulse
    23rd July 2025
    Baie geluk Nikyle! Nikyle het 1ste plek behaal in ‘n skole skaaktoernooi – wat ‘n briljante prestasie! Jou strategiese denke en fokus het jou ...
    Read More
  • Laerskool EurekaNorthern CapeRegional News

    Gimnastiek prestasie vir Laerskool Eureka

    By Charl Paulse
    23rd July 2025
    Baie geluk aan Laerskool Eureka se fantastiese gimnaste! Ammie het aan die Kimberley Gimnastiek Klubkompetisie deelgeneem in vlak 2 en ‘n bronsmedalje verower! Ava ...
    Read More
  • Laerskool EurekaNorthern CapeRegional News

    Laerskool Eureka ruiter presteer uitstekend

    By Charl Paulse
    23rd July 2025
    Hierdie is ‘n groot prestasie, Amé! Baie geluk met jou tweede plek in die kinderruiter-afdeling by Fauresmith! Julle het die 205,3 km dapper aangepak ...
    Read More
  • Laerskool EurekaNorthern CapeRegional News

    Laerskool Eureka Graad 7 koorlede verwerf hul Erekleure

    By Charl Paulse
    13th June 2025
    Baie geluk aan die Graad 7-koorlede van Laerskool Eureka wat hul Erekleure -koor verwerf het.
    Read More
  • Laerskool EurekaNorthern CapeRegional News

    Laerskool Eureka gholfspeler presteer uitstekend

    By Charl Paulse
    13th June 2025
    Baie geluk aan Drew Diedericks van Laerskool Eureka wat aan die o/13 Junior Golf Open in Kimberley deelgeneem het. Ons is trots op jou ...
    Read More
  • Laerskool EurekaNorthern CapeRegional News

    Laerskool Eureka skaakspeler presteer uitstekend

    By Charl Paulse
    29th May 2025
    Baie geluk aan Benja van Herden van Laerskool Eureka wat op 24 Mei 2025 aan die Spartan Bishops Interdistriks Skaaktoernooi deelgeneem het. Hy was ...
    Read More
  • Laerskool EurekaNorthern CapeRegional News

    Laerskool Eureka hokkiespelers gekies vir Noord-Kaap hokkiespanne

    By Charl Paulse
    21st May 2025
    Laerskool Eureka is ongelooflik trots op die hokkiespelers wat gekies is vir die Noord-Kaap hokkiespane! Julle harde werk, toewyding en spanbougees het vrugte afgewerp ...
    Read More
  • Laerskool EurekaNorthern CapeRegional News

    Laerskool Eureka leerder vaar puik by die Junior Golf Ope

    By Andreneza Damonse
    8th May 2025
    Baie geluk aan leerder Drew Diederichs  3de plek in die 0.13-afdeling by die Upington Junior Golf Ope op 26 en 27 April!    
    Read More
  • Laerskool EurekaNorthern CapeRegional News

    Laerskool Eureka tennisspeler vaar puik op die tennisbaan

    By Andreneza Damonse
    1st April 2025
    CJ van Zyl leerderd van Laerskool Eureka het by die Noord-Kaap Mini Tennis-toernooi 7 van sy 9 wedstryde gewen en algeheel 3de plek behaal!
    Read More
  • Laerskool EurekaNorthern CapeRegional News

    Laerskool Eureka spog met stoei prestasie

    By Andreneza Damonse
    1st April 2025
    Izak Jankowitz leerder van Laerskool Eureka het aan die Ekurhuleni Ope vir Stoei deelgeneem en goud verower in sy ouderdom- en gewigsklas!
    Read More
  • Laerskool EurekaNorthern CapeRegional News

    Laerskool Eureka leerder neem deel aan die SA Jagters Lapua Skietkompetisie

    By Andreneza Damonse
    1st April 2025
    Anika Voges leerder van Laerskool Eureka het ‘n 3de plek behaal by die SA Jagters Lapua Skietkompetisie vir Juniors o.18 in die dissipline 22 ...
    Read More
  • Laerskool EurekaNorthern CapeRegional News

    Laerskool Eureka leerders neem deel aan die Toutrek Inter-Provinsiale Kompetisie

    By Andreneza Damonse
    1st April 2025
    Laerskool Eureka  leerders het deelgeneem aan ‘n Toutrek Inter-Provinsiale Kompetisie in De Aar en het groot prestasies behaal! Dogters: Brons – 320kg • Lienke ...
    Read More
  • Laerskool EurekaNorthern CapeRegional News

    Laerskool Eureka skaak uitslae

    By Andreneza Damonse
    1st April 2025
    Die leerders van Laerskool Eureka  het aan die Frances Baard Skaaktoernooi deelgeneem en het die volgende behaal. • Benja van Heerden: 1ste plek in ...
    Read More
  • Laerskool EurekaNorthern CapeRegional News

    Laerskool Eureka ruiters presteer

    By Karien Frans
    14th February 2025
    Laerskool Eureka ruiters presteer Nadia het die afgelope naweek deelgeneem aan die Kimberley Equestrian Club se perde skou en watter ongelooflike sukses behaal! Sy ...
    Read More
  • Laerskool EurekaNorthern CapeRegional News

    Laerskool Eureka Skaakspeler skitter in skole skaaktoernooi

    By Karien Frans
    14th February 2025
    Laerskool Eureka skaakspeler Benja van Heerden het ‘n tweede plek behaal in Frances Baard se skole skaaktoernooi o.11. Baie geluk aan Benja vir hierdie ...
    Read More
  • Laerskool EurekaNorthern CapeRegional News

    Laerskool Eureka atlete het aan die Jim Fouché-byeenkoms deelgeneem

    By Karien Frans
    21st November 2024
    Hier is ons atlete wat aan die Jim Fouché-byeenkoms deelgeneem het! Laerskool Eureka is trots op elkeen van julle vir julle harde werk!!
    Read More
  • Laerskool EurekaNorthern CapeRegional News

    Laerskool Eureka leerders skitter in tennis

    By Karien Frans
    21st November 2024
    Laerskool Eureka leerders skitter in tennis: Baie geluk aan ons NC Mini Masters Kampioen, Mia!  Jou harde werk, toewyding en talent het jou na ...
    Read More
1 2

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

Some people call it school news. We call it awsum.

Africa’s premier school network offers a multi-tiered communication platform to schools that include: The AWSUM Newspaper, AWSUM App for Schools, the 24/7 school news website and AWSUM Clashes.

 

 

Our ‘awsumness’ includes: New technology and media, an income opportunity that will be your biggest source of income outside of school fees and a new perspective on school news on one of Africa’s fastest growing school news platforms

© 2025 Awsum News.



CreativeMagic

Join Us on Facebook

  • Pretoria
  • Centurion & Midrand
  • Johannesburg
  • Vaaldriehoek
  • Durban
  • Midlands
  • Northern Natal
  • Free State
  • Cape Town
  • Boland
  • Breede Valley
  • Helderberg
  • Overberg
  • Swartland & Weskus
  • Northern Suburbs
  • Southern Cape
  • Noord-Kaap
  • North West
  • Limpopo
  • Mpumalanga
  • East London
  • Port Elizabeth
  • Eastern Cape – Towns
  • Home
  • Advertise with us