Gimnastiek prestasie vir Laerskool Eureka
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Laerskool Eureka se fantastiese gimnaste!
- Ammie het aan die Kimberley Gimnastiek Klubkompetisie deelgeneem in vlak 2 en ‘n bronsmedalje verower!
- Ava het op 21 Junie 2025 by die Kimberley Gimnastiekkompetisie ‘n silwermedalje behaal!
- Elené het ook op 21 Junie deelgeneem aan ‘n gimnastiekkompetisie en ‘n silwermedalje verower!
- Hanné het aan dieselfde kompetisie deelgeneem en ‘n algehele 2de plek in vlak 2 wag behaal!
Ons is ongelooflik trots op elkeen van julle – julle harde werk, talent en deursettingsvermoë is ‘n inspirasie! Hou aan spring, draai en droom groot!
![]()










