Hoërskool Fichardtpark afrigters presteer
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Karla Pretorius en Xandri Fourie, beide afrigters by Fichardtpark, wat tydens die Telkom Netbal Liga-finaal gister ‘n tweede plek behaal het.
Ons is ongelooflik trots op julle en alles wat julle bereik het. Julle toewyding, harde werk en spanpoging is werklik inspirasie vir ons almal.










