Ferdinand Postma Hoërskool 2022 Eerste spanne en hul prestasies
ADVERTISEMENT
Rugby:
Ferdies se eerste rugbyspan was vanjaar die naaswenners in beide die Bayerliga asook die Noordvaal liga.
Netbal:
Ferdies se eerste netbalspan was vanjaar se Bayerligawenners.
Seunshokkie:
Eerstespan is vir die vyfde keer in ‘n ry die Bayerligawenners.
Dogtershokkie:
Eerstespan is vir die vyfde keer in ‘n ry die Bayerligawenners.
Muurbal senior dogterspan:
Ferdies se senior dogterspan is vanjaar die wenners van die Muurbal Potchefstroom Skoleliga.
Muurbal:
V.l.n.r.: Mev. Sunette Strydom; Lua Schutte; Mieke Schutte; Bianca Janeke; Nanja Shutte; Me. Sanet Meiring.
Netbal:
Agter v.l.n.r.: Binda Ndagano; Boitumelo Sebolao; Kaone Snaar; Philile Ziyane; Leigh Johnson; Sunél Dupper; El-Zaan Palm; Yvonne Kooij; Janri Hendriks.
Voor v.l.n.r.: Me. Mosa Thaele (afrigter); Sithembiso Majola; Mev. Licolette Rossouw (afrigter).
Hokkie meisies:
Agter v.l.n.r.: Elodie van der Merwe, Skyla Schroll, Monique Terblanche, Sophie Leckel, Megan Muller, Esmiralda Lemmer, Bianca Janeke, Mieke Schutte. Voor v.l.n.r.: Lucy Menzi, Jordan Dineen, Aninka Muller.
Op grond v.l.n.r.: Zelda Moeng en Monique Rush (Afrigter), Anneska van der Merwe was siek daardie dag wat foto geneem het.
Hokkie seuns:
Agter v.l.n.r.: Willem Hartzenberg, Katlego Motsele, Dyolan Govender, Seobi Tshebetso, Isak Hitge, JD Aucamp (afrigter), Janko Steenkamp, Naude Schoeman, Hanre Moolman, Karabo Serongoane.
Voor v.l.n.r.: Taahir Mahomed, Herman Opperman, Reokopile Lentsoe, Teboho Panyane.
Rugby:
Agter v.l.n.r.: Franco Walstrand; Michael Smit; CJ Krugel; Simeon Snyman; Francois Smit; Heinrich vd Walt; Stephan Bronkhorst; Zander Cooke; Connor Barrow; Devon Gerber; John-Luke Barnard; Derick Jardim; Tshedimoso Mphiwa; Olwam Madwaba.
Voor v.l.n.r.: Ethan Hodgson; Jamil Henniks; Henco Taljaard; Declan Hodgson; Robert Theart; Erik Bergh; Heinrich Rontgen; Jozua Potgieter; Bruce Fritz.










