Hoërskool Ferdinand Postma
Hoërskool Ferdinand Postma matriekuitslae van 2025
Hiermee die matriekuitslae van Hoërskool Ferdinand Postma 2025. Baie geluk aan elke leerder.Hoërskool Ferdinand Postma Eerstespan Netbal is Noordwes Platinum Wenners
Noordwes Platinum Wenners! Hoërskool Ferdinand Postma se 1ste netbalspan is gekroon as die Noordwes kampioene! Ons is ongelooflik trots op elkeen van ons spelers ...Ferdinand Postma High School first boys hockeyteam are the champions
Ferdinand Postma High School First Boys Hockey Team are the North West Champions! Ferdies first team was crowned as North west champs by beating ...Hoërskool Ferdinand Postma spog met Provinsiale RCL
Ons is ongelooflik trots op Djine Weyers met haar verkiesing tot die Provinsiale “Representative Council of Learners (RCL)”! Sy is nie net ‘n lid ...Hoërskool Ferdinand Postma Uitvoerende Komitee
Hoërskool Ferdinand Postma Uitvoerende Komitee.Hoërskool Ferdinand Postma is aangewys as die beste muurbalskool in die Potch-liga
Die Hoërskool Ferdinand Postma is aangewys as die beste muurbalskool in die Potch-liga! Ons is opgewonde om bekend te maak dat Ferdies aangewys is, ...Hoërskool Ferdinand Postma leerders neem deel aan die Afrikaans Olimpiade vir Juniors
Hoërskool Ferdinand Postma wil baie geluk sê aan die volgende leerders wat aan die Afrikaans Olimpiade deelgeneem het en uitstekend presteer het.Allegretto Eisteddfod uitslae vir Hoërskool Ferdinand Postma
Allegretto Eisteddfod uitslae vir Hoërskool Ferdinand Postma. Ferdies is ongelooflik trots op almal wat vanjaar aan die Allegretto Eisteddfod deelgeneem het. Die eerste rondte ...Hoërskool Ferdinand Postma vaar uitsonderlik by die Noordwes IT Olimpiade Rondte twee
Hoërskool Ferdinand Postma het ‘n eerste en tweede plek verower by die Noordwes IT Olimpiade Rondte twee. Vir die afgelope 4 jaar het Ferdies ...Hoërskool Ferdinand Postma klas van 2023 A-kandidate
Hoërskool Ferdinand Postma klas van 2023 A-kandidate. 24 jaar 100% slaagsyfer asook Almal behalwe 3 van ons matriekgroep het universiteitsvrystelling ontvang. 7 Onderskeidings: 7 ...Hoërskool Ferdinand Postma se o.15 rugbyspan vaar skitterend teen Hoërskool Bloemhof
Hoërskool Ferdinand Postma se o.15 rugbyspan het skitterend gevaar die naweek teen Hoërskool Bloemhof. Eindtelling was 34-5 im die guns van Ferdinand Postma. Luhandre ...Ferdinand Postma Term 1 highlights
Gr8 SETH Coding Our SETH gr.8 Group 2 (English) learners, had their second coding session this week. At the end of this course, the ...Dié Hoërskool Ferdinand Postma atleet met die lang asem gaan van krag tot krag
Dié Hoërskool Ferdinand Postma atleet met die lang asem gaan van krag tot krag. Isak Hitge, ‘n graad 11 leerder aan Hoërskool Ferdinand Postma ...Ferdinand Postma Hoërskool 2022 Eerste spanne en hul prestasies
Rugby: Ferdies se eerste rugbyspan was vanjaar die naaswenners in beide die Bayerliga asook die Noordvaal liga. Netbal: Ferdies se eerste netbalspan was vanjaar ...HS Ferdinand Postma se hokkie skitter vir die vyfde jaar in ‘n ry
Hoërskool Ferdinand Postma se hokkie het vanjaar weereens uitsonderlik gevaar, en beide die eerstespan seuns én dogters stap vir die vyfde jaar in ‘n ...Ferdinand Postma High School debate their way to a great season
The junior and senior English debate teams of Ferdinand Postma High School are doing exceptionally well this year in the Tshimong English Debate League ...HS Ferdinand Postma leerder gaan speel vanjaar in SA Fast-5 Bokkieweek
Baie geluk aan Danél Meintjies, ‘n graad 10 leerder van Hoërskool Ferdinand Postma. Sy is gekies vir die Snelbal Fast-5 o.17 SA Bokkieweekspan. Die ...Hoërskool Ferdinand Postma leerder dans ‘n 5de plek los in Spanje
Een van Ferdinand Postma Hoërskool se graad 12 leerders, Mizelle Terre’Blanche, het tydens die afgelope skoolvakansie in Spanje gaan deelneem aan die Dance World ...14 Ferdinand Postma taalboffins in Top 20 van twee Afrikaanse Olimpiades
6 Ferdies (Leerders aan Ferdinand Postma Hoërskool) eindig onder die Noordwes se top 20 leerders in vanjaar se Afrikaanse Olimpiade (Huistaal) en so ook ...5 Hoërskool Ferdinand Postma spanne dring deur na die liga finaal
Hoërskool Ferdinand Postma se Rugby- en Netbalspanne neem deel aan die Bayer Liga. Die leerders in hierdie spanne het wonderlik gevaar in vanjaar se ...Mnr & Mej Ferdinand Postma 2022
Mnr & Mej Ferdies was soos altyd, ‘n spoggeleentheid. Baie geluk aan die finaliste met hulle puik vertoning van die aand! Mr & Miss ...Ferdinand Postma HS learner to represent SA at the International Olympiad of Informatics
Kenna Geleta, a Grade 12 learner from Ferdinand Postma High School was chosen by the Board of the Institute of Information Professionals South Africa (IITPSA) ...HS Ferdinand Postma sport nuus
Tennis: Twee leerders van Hoërskool Ferdinand Postma het die NW tennisspan in hulle onderskeie ouderdomsgroepe gehaal: Sophie Leckel in Gr 11 Wakil Anthony in ...Ferdinand Postma skaakspeler maak ‘n skuif tot by die Statebondspele
‘n Graad 12 leerder van Hoërskool Ferdinand Postma, Elzette Fourie, het ‘n liefde en passie vir die vinnig-flinkdink-strategiese spel van skaak. Hierdie passie en ...Hoërskool Ferdinand Postma se ongelooflike SA atletiek medalje-oes
Ongelooflike medalje-oes tydens SA Skole Atletiekkampioenskappe in Germiston en SA 0.16, 0.18 En 0.20 Kampioenskappe 2022 In Potchefstoom Hoërskool Fichardpark se atlete het geskitter ...HS Ferdinand Postma leerder gekies vir SA dansspan wat in Spanje sal deelneem
Mizelle Terreblanche, ‘n graad 12 leerder van Ferdinand Postma Hoërskool, het deelgeneem aan die Dance World Cup kompetisie in Pretoria verlede week Dinsdag, Donderdag ...Hoërskool Ferdinand Postma gekroon as beste skool in Noordwes
Hoërskool Ferdinand Postma gekroon as beste skool in Noordwes. Dit is geen geheim dat die afgelope twee jaar vol uitdagings was vir ons samelewing ...Hoërskool Ferdinand Postma maak naam by Noordwes twee- en driekamp
Hoërskool Ferdinand Postma maak naam by Noordwes twee- en driekamp. Die Noordwes twee- en driekampligas is weer volstoom aan die gang. Die derde liga ...HS Ferdinand Postma leerder behaal 7de plek by Afrika Skaakkampioenskappe
Elzette Fourie, ‘n graad 12 leerder van Hoërskool Ferdinand Postma, het vanaf 13 tot 19 Desember 2021 aan die Afrika Inviduele Skoleskaakkampioenskappe in Kenya ...HS Ferdinand Postma aangewys as die nr 8 Afrikaanse skool in SA
Hoërskool Ferdinand Postma is vanjaar aangewys as die nommer 8 Afrikaanse skool in Suid-Afrika. Die skool se bestuur en onderwysers was baie dankbaar en ...HS Ferdinand Postma Klas van 2021 Top Presteerders
Baie geluk aan die volgende top presteerders van Hoërskool Ferdinand Postma wat uitstekende punte behaal het tydens hulle Nasionale Senior Sertifikaat eksamen. Hierdie leerders ...































