HS Ferdinand Postma sport nuus
ADVERTISEMENT
Tennis:
Twee leerders van Hoërskool Ferdinand Postma het die NW tennisspan in hulle onderskeie ouderdomsgroepe gehaal:
- Sophie Leckel in Gr 11
- Wakil Anthony in Gr 9
Sophie Leckel
Wakil Anthony
Hokkie:
Die volgende leerders het die NW oefengroep gehaal vir hokkie:
- Onthatile Seleka in Gr 12
- John-Henry Palm in Gr 8
- Kieran Louw in Gr 8
- Cameron Calder in Gr 8
Onthatile Seleka
John-Henry Palm
Kieran Louw
Cameron Calder
Netbal:
Die volgende leerders het die NW netbalspan gehaal:
- Boitumelo Sebolao in Gr 10
- Philile Ziyane in Gr 10
- Danél Meintjies in Gr 10
Boitumelo Sebolao
Philile Ziyane
Danél Meintjies










