Ferdinand Postma Term 1 highlights
ADVERTISEMENT
Gr8 SETH Coding Our SETH gr.8 Group 2 (English) learners, had their second coding session this week. At the end of this course, the learners will share a link to their website with their parents. During each session, they learn a new component that they practically apply. This course allows learners to develop skills they can use and build upon in this day and age.
Gr8 SETH Wateranalise
Ons SETH gr.8 Groep 1 (Afrikaans) leerders het ‘n wateranalise sessie gehad by die Mooirivier. Prof. Wynand Malherbe en sy span, van die NWU Water Research Group, het hulle kennis, navorsing en ervaring met ons leerders op ‘n prettige, maar leersame wyse gedeel. Soos elke ander jaar, was hierdie sessie weereens ‘n groot sukses.
Our gr. 8 SETH-learners had their first Mathematics Enrichment session for the year. We kicked it off with a challenge – Amazing Race. Leerders moes Wiskunde probleme oplos by een punt, om ‘n leidraad te ontvang na die volgende punt. The first team to correctly solve all the problems correctly at all six stations, were crowned as the winners. Leerders het meer geleer van spanwerk, leierskap, beplanning, tydsbestuur en dat kortpaaie nie noodwendig jou bevoordeel nie. Ons graad agt leerders het hul eerste SETH aksie die week gehad. Tussen “coding” by ons eie Mnr Dejon Weyers en ‘n besoek aan AviaTech het die “jonges ‘n opwindende en inspirerende eerste seth-week agter die rug.
Gr9 SETH Chemie
Our gr.9 SETH-learners had a fun chemistry session this week. Elephant toothpaste had them all entertained! What is more fun than learning by doing experiments? Thank you Mr Frikkie van der Merwe, from the NWU Faculty of Chemical Engineering, for yet another successful learning experience.
Gr10 problem solving
Die gr. 10 SETH-leerders het dié week hul 2de probleemoplossingsessie saam met mnr Dejon Weyers gehad. They were challenged, but motivated to solve all of the problems they were presented with. Passionate teachers inspire learners to reach beyond their own expectations.
Gr11 SETH Biochemie
Ons gr. 11 leerders was by die NWU se Biochemiese Lab verlede week. Prof. Lindeque het die kinders se belangstelling in dié veld verseker geprikkel.
Interhoër Atletiek
Ferdies stap Vrydag breë bors in, met hul prestasies by wat by die NWU PUK McArthur Stadium Potch, Platinum Interhoër bereik is.
Baie geluk aan Karl Engles wat as Junior Victor Ludorum aangewys is asook Kaone Snaar wat aangewys is as beste baan atleet in die 400m baanitem.
Kaone Snaar
Karl Engles
Swimmers
Baie geluk aan ons swemspan met hul merkwaardige prestasie by die jaar se Noordwes Skole Kampioenskappe. Ferdies het ‘n algehele sewende plek uit 20 deelnemde skole verwerf
Big brag Big Brag day3: You may break one school clothing rule. Our learners had so much fun with this one, from high heels to funky socks.
Big Brag day2:Anything but a schoolbag Fyi, we have some creative thinkers…Ferdies, is julle reg vir ‘n week vol pret en hope G.E.E.S. Geniet die week saam met ons, trek aan soos ‘n “nerd” of atleet aan. Wat ook al jy doen, wees deel van die pret en maak seker ons gees laat klaskamers dreun.
Boogseremonie
Ons welpies het offisieël gradeer tot volwaardige Ferdie wolwe, welkom by ons trop. Ons bloed is blou en ons lojaliteit aan mekaar verewig.









































