Hoërskool Ferdinand Postma is aangewys as die beste muurbalskool in die Potch-liga
ADVERTISEMENT
Die Hoërskool Ferdinand Postma is aangewys as die beste muurbalskool in die Potch-liga! Ons is opgewonde om bekend te maak dat Ferdies aangewys is, as die “Best Overall Squash School”! Met 6 spanne wat aan liga deelgeneem het, het ons elke wedstryd met ALLES aangepak en ons kan nie meer trots wees op ons spelers nie!
![]()










