Muurbalspelers van Hoërskool Outeniqua
ADVERTISEMENT
Hoërskool Outeniqua berig met trots dat 5 van hul muurbalspelers in die SA Plattelandspan wat in Junie aan die Interprovinsiale Toernooi deelneem, opgeneem is.
Senior SA Plattelandspan : Hanrie Duits en Christian Swanepoel.Christian Swanepoel, Ruan Botha, Hanrie Duits en Danika Theron gaan direk deur na die IPT as lede van die o.16A span.Jean Swanepoel is opgeneem in die o.14A span. Baie geluk aan hierdie spelers. Kwaggas wens julle groot sukses toe.










