Worcester-Noord Primêre Skool
Worcester-Noord Primêre Skool tennisspelers presteer puik by die Synergy Cup
Baie geluk aan Zahn Hugo en Daniel Hugo van Worcester-Noord Primêre Skool wat aan die Synergy Cup deelgeneem het waar hulle teen spanne van ...Worcester-Noord Primêre Skool atletiek gaan van krag tot krag
Nege van Worcester-Noord Primêre Skool se atlete het die afgelope naweek aan die Wes-Kaap byeenkoms deelgeneem en besonders goed gevaar. Ons is trots op ...Worcester-Noord Primêre Skool swemmers neem deel aan die Gericke swemgala
Daar het gister dertien Worcester – Noord Primêre Skool het aan die Gericke swemgala deelgeneem. Ons leerders het uitstekend gevaar en die volgende medaljes ...Worcester -Noord Primêre Skool atletiek Kampioenskap uitslae
Worcester-Noord Primêre Skool atlete het die afgelope naweek aan die Worcester Kampioenskap deelgeneem en baie goed gevaar. Die uitslae is as volg: – 18 ...Worcester-Noord Primêre Skool Pa-en-Dogtersdans
Ons het die wonderlike voorreg gehad om nog ‘n eerste Pa-en-Dogterdans by Worcester-Noord Primêre Skool aan te bied. Ons kreatiewe OOV in samewerking met ...Worcester-Noord Primêre Skool Kleure-Atletiek 2025 Trofeewenners
Baie geluk aan die volgende leerders van Worcester-Noord Primêre Skool wat uitsonderlik presteer hetby die Kleure-Atletiek 2025: Zeta George – Victrix Ludorum en beste ...Worcester-Noord Primêre Skool leerder gekies vir die o.13 Boland krieketspan
Worcester-Noord Primêre Skool is baie trots om aan te kondig dat Lu-Rick Cupido in die o.13 Boland krieketspan vir 2025 opgeneem is. Baie geluk ...Worcester-Noord Primêre Skool leerder presteer by die Nasionale Jeugskou Kampioenskappe
Marna Bruwer van Worcester-Noord Primêre Skool en haar hoender Mia, het gedurende die vakansie aan die Nasionale Jeugskou Kampioenskappe deelgeneem. Sy het ‘n algehele ...Worcester-Noord Primêre Skool dansers het aan die SADTA kampioenskap deelgeneem
Worcester-Noord Primêre Skool leerders Christo Botha en Elri Terblanche het die afgelope naweek aan die SADTA se Wes-Kaap kampioenskap deelgeneem. Hulle het eerste plekke ...Winelands Junior League Swemgala uitslae vir Worcester-Noord Primêre Skool
Winelands Junior League Swemgala uitslae vir Worcester-Noord Primêre Skool. Baie geluk aan Joshua Geldenhuys en Levi Lategan met hul uitmuntende prestasies by die gala! ...Worcester-Noord Primêre Skool Gr R koor sing goud los
Worcester-Noord Primêre Skool is baie trots op hul Graad R koor wat vanjaar aan die Worcester Eisteddfod deelgeneem het. Hulle was die enigste Graad ...Worcester-Noord Primêre Skool neem deel aan die WOW Spelfees Kringtoernooi
Die afgelope naweek het veertien van ons Noordjies aan die WOW-Spelfees kringtoernooi te Laerskool Wynland deelgeneem. Hierdie is altyd ‘n heerlike geleentheid vir Worcester ...Worcester -Noord Primêre Skool onder 11 sport toer na Vredenburg
Die afgelope naweek het ons o. 11A Noordjies na Vredenburg getoer. Hulle het baie pret gehad en uitstekend in alle sportkodes gevaar. Die uitslae ...Worcester-Noord Primêre Skool hou sportdag teen Laerskool Hermanus
Baie dankie aan Laerskool Hermanus vir jul gasvryheid en vriendelikheid. Dit was heerlik om by julle te kon kuier. Ons sien daarna uit om ...Worcester-Noord Primêre Skool kombineer tegnologie en kreatiwiteit
Die afgelope paar dae het ons graad twee en drie Noordjies die mooiste kunswerke van herwinbare materiaal gemaak. Worcester -Noord Primêre Skool graad twee ...Worcester-Noord Primêre Skool redenaars vaar uitstekend
Drie van Worcester -Noord Primêre Skool Noordjies het uitstekend presteer by die semi-finale ronde van die ATKV redenaarskompetisie. Jan Bester is eerste in die ...Worcester-Noord Primêre Skool het ‘n radiodrama
Worcester-Noord Primêre Skool het vir die eerste keer ‘n radiodrama! Ons radiodrama, onder leiding van meneer AJ Britz, vat hande met die “Innovation for ...Worcester-Noord Primêre Skool hokkie prestasie
Worcester -Noord Primêre Skool wil graag die volgende leerders wat vir die onderskeie o. 13 Dogters Boland-spanne vir 2025 gekies is, hartlik geluk wens ...Worcester-Noord Primêre Skool leerders maak ‘n bydra tot die Eko-klub
Graag bedank Worcester -Noord Primêre Skool ‘n groot groep leerders wat die afgelope paar weke ‘n reuse bydrae tot ons Eko-klub gemaak het. Dankie ...Worcester-Noord Primêre Skool redenaars gaan SA’s toe
Drie van ons Noordjies het uitstekend presteer by die semi-finale ronde van die ATKV redenaarskompetisie. Jan Bester is eerste in die Wes-Kaap, Elri Terblanche ...Worcester-Noord Primêre Skool netbalspeler presteer
Baie geluk aan Mia Koch wat die afgelope naweek aan die o.13 Wynland netbalproewe deelgeneem het. Mia het deurgedring na die Wes-Kaap ronde 1 ...Worcester-Noord Primêre Skool leerder skitter in die Wiskunde Olimpiade
Worcester-Noord Primêre Skool wil van die geleentheid gebruik om Livia Lategan se besonderse akademiese prestasie te vier. Sy het op Dinsdag, 25 Julie 2024 ...Worcester-Noord Primêre Skool wintersport eerstespanne vir 2024
Baie geluk aan al Worcester-Noord Primêre Skool se wintersport eerstespanne vir 2024, julle het die seisoen jul harte uitgespeel. Ons is trots op elkeen ...Worcester-Noord Primêre Skool leerder word in die Boland 7’s rugbyspan ingesluit
Worcester-Noord Primêre Skool is ongelooflik trots om aan te kondig dat Deacon Duanne Willemse die enigste o. 13 rugbyspeler is wat in die Boland ...Worcester-Noord Primêre Skool toneelgroep het omtrent die gehoor betower met hul opvoering
Die Worcester-Noord Primêre Skool toneelgroep het in Kwartaal drie per uitnodiging by HTS Drostdy se toneelaand opgetree. Ons Noordjies het omtrent die gehoor betower ...Worcester-Noord Primêre Skool Hoofleiers 2024
Worcester-Noord Primêre Skool Hoofleiers 2024. Baie geluk aan die volgende leerders: Emma Augustyn (onderhoofdogter) Catherine Vorster (hoofdogter) Daniël Coetzee (onderhoofseun) Dawid Kamfer (hoofseunWorcester-Noord Primêre Skool leerder word ingesluit in die Kaapse Wynland krieketspan
Worcester-Noord Primêre Skool is baie opgewonde om aan te kondig dat Leonaydio Mackenzie en Dawid Kamfer in die o.13 Kaapse Wynland krieketspan opgeneem is. ...Worcester-Noord Primêre Skool leerder word vir die Boland rugbyspan verkies
Baie geluk aan Worcester-Noord Primêre Skool rugbyspeler Deacon-Duane Willemse wat tot die o.13 Boland rugbyspan verkies is. Ons is baie trots op jou Deacon ...Worcester-Noord Primêre Skool Opedag 2024
Op 7 Maart 2024 was Worcester-Noord Primêre Skool se opedag! Die leerders en ouers het hope pret gehad en ons sê vir elke ouer ...Worcester-Noord Primêre Skool se leerders hou van praat en redeneer
Baie geluk aan ons 33 sprekers wat vandag aan Podiumpret se eerste ronde deelgeneem en ons naam hoog gehou het! Ons is trots om ...2 Leerders van Worcester-Noord Primêre Skool het die Worcester Gimnasium Junior Masterchef kompetisie gewen
Ons is baie trots om aan te kondig dat twee van ons Noordjies, Anrich Swiegers en Adriaan Lee (The A-Team), het die Worcester Gim ...Worcester-Noord Primêre Skool leerder presteer
Lisa Theron, ‘n graad 2-leerder, het Saterdag, 2 Maart, aan Swellendam se skou deelgeneem. Sy en haar perd het ‘n tweede plek in die ...Worcester-Noord Primêre Skool Gholfdag 2024
Ons wil elke speler, borg, toeskouer en personeellid wat by ons gholfdag betrokke was, bedank. Julle bydrae tot ons gholfdag het die sukses van ...Worcester-Noord Primêre Skool swemgala uitslae
Worcester-Noord Primêre Skool het op 27 Februarie 2024, aan Laerskool Gericke se swemgala deelgeneem. Die uitslae is as volg: Vlinderslag: Conrad Kriel- goue medalje ...Worcester-Noord Primêre Skool tweekamp atleet kwalifiseer aan die SA-kampioenskappe
Kikka Stander het op Saterdag, 24 Februarie, aan die Boland tweekamp kampioenskappe deelgeneem. Sy was een van die top ses Boland atlete en kwalifiseer ...Worcester-Noord Primêre Skool Boland Atletiek
Baie geluk aan al sewentien atlete wat die afgelope naweek aan die Boland byeenkoms in die Paarl deelgeneem het. Die volgende atlete verwerf hul ...Worcester-Noord Primêre Skool skaak uitslae
Sommige van ons skaakleerders het aan die eerste ronde van die Kaapse Wynland Skole se skaakproewe deelgeneem. Die leerders het baie goed gevaar. Hier ...Worcester-Noord Primêre Skool Atletiek uitslae
Op Saterdag, 10 Febraurie 2024 het 62 van ons atlete aan die Worcester atletiekbyeenkoms deelgeneem en baie goed presteer. Hulle het 11 goue medaljes, ...Worcester-Noord Primêre Skool bedank terreinwerkers met duisend dankies
Ons terreinwerkers is die hartklop van ons skool- en sportgronde. Sonder hulle fyn ingesteldheid en harde werk, sou ons skoolgronde en sportgronde nooit die ...Worcester-Noord Primêre Skool Leerderleiers vir 2024
Baie geluk aan die volgende Noordjies wat aangewys is as leerderleiers vir 2024: “Leierskap is die eienskap om visie in werklikheid te verander” Mag ...








































