Worcester-Noord Primêre Skool swemgala uitslae
ADVERTISEMENT
Worcester-Noord Primêre Skool het op 27 Februarie 2024, aan Laerskool Gericke se swemgala deelgeneem. Die uitslae is as volg:
Vlinderslag:
- Conrad Kriel- goue medalje
- Mieke Kotze- silwer medalje
- Ethan Kirchner-vierde
Rugslag:
- Tom Needham- silwer medalje
- Wyatt Harvey- vierde
- Lilibeth Kriel-brons medalje
- Conrad Kriel- goue medalje
- Nicholas Ferreira- sesde
- Karli le Roux- negende
- Isabella Stander- goue medalje
- Matthew Geel- negende
- Danélle Ferreira- agste
- Levi Lategan- vierde
- Jana Burger- tiende
- Ané le Roux- sesde
- Mieke Kotze-silwer medalje
- Ethan Kirchner-twaalfde
- Joshua Geldenhuys-veertiende
- Jani Maritz- vyfde
Borsslag:
- Mieke Kotze- vyfde
- Ethan Kirchner-sewende
- Jani Maritz- sesde
Vryslag:
- Lilibeth Kriel-sewende
- Kikka Stander-vyfde
- Joa Louw- sewende
- Conrad Kriel- goue medalje
- Nicholas Ferreira- negende
- Isabella Stander- brons medalje
- Karli le Roux- vyftiende
- Matthew Geel- dertiende
- Allison Victor- twaalfde
- Levi Lategan-vierde
- Jana Burger- veertiende
- Danélle Ferreira-dertiende
- Mieke Kotze- goue medalje
- Ané le Roux-agste
- Ethan Kirchner-agste
- Joshua Geldenhuys- dertiende
- Jani Maritz-sesde
Totale medaljes:
- Goud= 5
- Silwer= 3
- Brons= 2
Baie geluk aan al ons swemmers wat so goed presteer! Julle maak ons baie trots.










