Durban Noord Kollege Senior Primêre Interhuis Swemgala uitslae
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan ons Senior Primêre swemmers wat aan die Interhuis Swemgala deelgeneem het. Dit is altyd lekker om te sien met hoeveel oorgawe julle deelneem.
Trofeëwenners in die volgende ouderdomsgroepe:
O10 Dogters & Seuns
- POS 3: MORGAN KRUGER / JORDYN VAN DER WESTHUIZEN
- POS 2: LIAH MARAIS / AJ TROMP
- POS 1: HAYLA STAEBE / JOSIAH NAIDOO


011 Dogters & Seuns
- POS 3: NICHA BARNARD / MARTIN BEUKES
- POS 2: LUCHELLE TAIT / ALEX ISAACS
- POS 1: MINKA BOSCHOFF / JORDAN KRUGER

O12 Dogters & Seuns
- POS 3: KEZIAH GOOLAM / ARMAAN NUNKOO
- POS 2: KARIEN VAN SCHALKWYK / XANDER BEZHUIDENHOUD
- POS 1: MEREILLE STAEBE / LIAM HAMBLOCH

O13 Dogter & Seuns
- POS 2: / KEOLIN NAIDOO
- POS 1: HANNAH KHULUSE / YASH ARJUNE

VICTRIX LUDORUM – MINKA BOSCHOFF
VICTOR LUDORUM – YASH ARJUNE












