Laerskool Worcester-Oos swemmers is soos visse in die water
ADVERTISEMENT
Benrich Strydom en Coreta van Zyl van Laerskool Worcester -Oos het Vrydag, 4 November, deelgeneem aan Hoërskool Bonnievale se swemgala. Hulle het die OOSIES se naam hoog gehou. Welgedaan!
![]()










