Laer Volkskool Skaak
ADVERTISEMENT
Op Saterdag, 15 Februarie 2025, het 16 skaakspelers van Laer Volkskool aan die derde rondte Sarah Baartman skaakproewe op Graaff-Reinet deelgeneem. Hulle moes kragte meet teen spelers in die Sarah Baarman en Oos- Kaap spanne. Al die spelers het uitstekend gedoen en 8 spelers verower medaljes. Baie geluk aan al die spelers! Ons is trots op julle!
- Nika Wolfaardt : Goud
- Kian Pretorius: Brons
- Hele Ochse: Goud
- Marizé Retief: Silwer
- Zandri Hauptfleisch: Goud
- Jurian Retief: Silwer
- Francois Wolfaardt: Brons
- Margite vd Merwe: Goud
Voor: Nika Wolfaardt, Kian Pretorius, Zandri Hauptfleisch Agter: Hele Ochse, Margite van der Merwe, Franco Wolfaardt










