Primêre Skool Naudeville leerder het aan die Vrystaat Skaakkompetisie deelgeneem
ADVERTISEMENT
Eugene Smith leerder van Primêre Skool Naudeville is ingesluit in die Lejweleputswa Skaak A-span. Hy neem Vrydag en Saterdag, 15 en 16 Augustus deel aan die Vrystaat skaakkompetisie. Baie geluk, ons is baie trots op jou!










