Laerskool Gansbaai leerders neem aan die Cape Winelands Federasie Skaaktoernooi deel
ADVERTISEMENT
Vier van Laerskool Gansbaai se leerders het deelgeneem aan die Cape Winelands Federasie Skaaktoernooi te Robertson. Baie geluk aan die volgende medaljewenners:
Dogters o.14 – Alet du Preez (Silwer)
Dogters o.12 – Anneke du Preez (Goud)
Dogters o.10 – Isabelle de Villiers (Goud)
Albert de Villiers, Graad R, het as ‘n beginner deelgeneem en 18de uit 24 deelnemers geeïndig – die Gansiespan groei! Welgedaan, julle maak ons trots.











