Laerskool Aristea leerlinge ontvang musiek balkies
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende leerders van Laerskool Aristea wat hulle balkies ontvang het vir:
- Koorprefekte – 2025
- Orkesprefekte – 2025
- Musiek Akademie – leerders wat bo 80% het vir musiek in kwartaal 2












