Tag: Koor
-
Laerskool Mikro leerder in die Tygerberg Kinderkoor vir 2021 ingesluit
Alison Chalmers `n Gr.6 leerder van Laerskool Mikro is na afloop van haar oudisies, ingesluit in die Tygerberg Kinderkoor vir 2021. Baie geluk met hierdie pragtige ... -
LS Gimnasium Paarl sanger dring deur na finale oudisie rondte van Tygerberg Kinderkoor
Anmi Slabbert, graad 5-leerling by Laerskool Gimnasium Paarl, is tydens die finale oudisie rondte van Tygerberg Kinderkoor gekeur vir toetrede tot die koor. Om lid te ... -
KYK: Hoërskool Garsfontein leerders sing “you say” spesiaal vir die matrieks
Van graad 10 & 11 leerders aan alle Hoërskool Garsfontein Graad 12 leerders van 2020 -
KYK: Hoërskool Zwartkop koorleier sing “It is well with my soul”
Zwarries deel graag met julle hierdie mooi video wat deur hul koorleier Mnr Anton Pottas gesing word -
KYK: HS Eldoraigne skoolkoor slaan gehore se asems weg
Hoërskool Eldoraigne stel bekend, Eldo-Ridente ons skoolkoor. Daar is niks so spesiaal soos om, saam in eenheid, saam met vriende te kan sing nie! Hul skoolkoor ... -
KYK: Ligbron koorlede sing die skoollied
Facta Non Verba! Die skoollied het lank laas oor die sportvelde en in die saal weergalm, maar luister hoe mooi sing van die koorlede die lied! -
KYK: Affies se Senior koor sing “U is God alleen
Affies se senior koor (Die Blou Engele): U is God alleen. -
KYK: HS Waterkloof se nuutste virtuele koor opname
Die Klofie-koor se nuutste (derde) virtuele opname tydens die grendeltydperk. Baie mooi, inspirerend en so nodig in hierdie tyd. Die Klofie-koor mis dit om saam musiek ... -
KYK: Hoërskool Dinamika se koor gedurende die inperking
“Lockdown” projek 2020 Hoërskool Dinamika se koor gedurende die inperking. -
Hoërskool Stellenbosch hou heerlike koorkamp
Een ding wat Hoërskool Stellenbosch ‘n juweel maak, is sy koor. Een-honderd-en-ses koorlede saam met hulle koormeester Xander Kritzinger, het die naweek van die 8ste Februarie ... -
Laerskool Hartenbos Senior Koor leer op oefenkamp
Die Senior Koor van juf. Christelle Kies het op Vr 31 Jan en Sat 1 Feb 2020 ‘n oefenkamp gehou. Daar het die lede gewerk aan ... -
Ses Ligbron Akademie leerders op hoofbestuur van Hoëveld Jeugkoor
Ses Liggies op hoofbestuur van die Hoëveld Jeugkoor Ligbron Akademie vir Tegnologie is voorwaar trots op die ses Liggies wat as hoofleiers van die Hoëveld Jeugkoor ... -
Laerskool De Tyger junior koor sing by Panorama koorfees
Die junior koor van Laerskool De Tyger het gisteraand weer pragtig gesing by die Panorama koorfees. Julle maak ons trots! Dankie aan mev. Jenny Steyn vir ... -
HS Generaal Hertzog & LS Kragbron wenners by Sing in Harmonie
Plaaslike talent in grootste SA Koorfees Kyk verby die mynhope en industrieë van Emalahleni en jy sien die ware waarde van ons stad. Emalahleni se kinders ... -
KYK: LS Noord-Eind seniorkoor se optrede tydens kerssangdiens by NG Strooidakkerk
Laerskool Noord-Eind se seniorkoor het op 3 November 2019 opgetree by NG Strooidakkerk se kerssangdiens. Die leerders het baie mooi gesing en die skool is voorwaar ... -
Die Senior Koor van LS Muldersdrif kán sing
Laerskool Muldersdrif se Senior Koor het op Vrydag, 1 November 2019, aan die Nasionale Finaal van “Sing in Harmonie” deelgeneem. Die skool is voorwaar trots op ... -
Laerskool Fontainebleau Junior- en Seniorkoor prestasie
Hierdie jaar was vir Laerskool Fontainebleau se Junior- en Seniorkoor ‘n baie opwindende jaar onder leiding van oom Franco Prinsloo en tannie Nicolie Smuts as begeleidster. ... -
Laerskool Wierdapark Geelbekkies ontvang vele toekennings in 2019
Die Geelbekkies koor van Laerskool Wierdapark het tydens hul eerste optrede aan die Eistedfodd ‘n A++ toekenning ontvang. Tydens die Super 12 kompetisie verwerf hulle ‘n ... -
Laerskool Wierdapark se Alawierdas Koor by Sing in Harmonie
Laerskool Wierdapark het aan die landswye koorkompetisie, Sing in Harmonie, formele afdeling deelgeneem en 3de plek verower, sowel as die beste geestelike lied in die Gautengstreek ... -
LS Rustenburg neem deel aan Sing in Harmonie
Laerskool Rustenburg se Junior en Seniorkore het onlangs deelgeneem aan die Sing in Harmonie Koorkompetisie by Gold Reef City. Beide Kore het puik presteer en gaan ... -
Laerskool La Hoff Koor sing in Sing in Harmonie
Laerskool La Hoff se Juniorkoor het deelgeneem aan die KykNet program, Sing in Harmonie. Hier wen hulle die trofee vir die Beste Gewyde Lied van mikro ... -
LS Goudkop koor skitter tydens Sing in Harmonie
Op 11 Oktober 2019 neem Laerskool Goudkop deel aan die finaal van Sing in Harmonie se koorkompetisie wat op Kyknet Kanaal 146 uitgesaai word. Die finaal ... -
Laerskool Thabazimbi kore skitter by Sing in Harmonie
Beide die Junior en Seniorkore van Laerskool Thabazimbi het deelgeneem aan KykNet se Sing in Harmonie koorkompetisie. Die afgelope naweek was die Finale rondte. Albei kore ... -
JBay Academy koor deur na Sing in Harmonie 2020
JBay Academy Hoërskool koor en afrigter (Nadia Nortje) se koor dring deur na Sing in Harmonie 2020, baie geluk met hierdie pragtige prestasie. -
Laerskool Muldersdrif bedank Koorfees ondersteuners
Namens die Koorbestuur wil ons u bedank vir u aandeel in Laerskool Muldersdrif se Cantus Musicus Koorfees! U teenwoordigheid en bemoeienis met ons skool is voorwaar ... -
Hoërskool Zwartkop koor laat ‘n lied in vele harte
As die Zwarrie-koor sing … Die stemme van 110 Zwarrie-koorlede het in die afgelope jaar ‘n lied in die harte van vele mense agtergelaat. Die koor ... -
HS Uitsig Meisieskoor is streeks en provinsiale wenners
Hoërskool Uitsig in Centurion se Meisieskoor met 33 koorlede het op 19 September 2019 aan die Allegretto Provincial Eisteddfod deelgeneem wat by Laerskool Garsfontein plaasgevind het. ... -
Laerskool Rustenburg koorlede ontvang erekleure
Laerskool Rustenburg koorlede kry Erekleure – 7 jaar deelname in die koor dis voorwaar ‘n merkwaardige prestasie. Baie geluk aan elkeen wat ‘n toekenning ontvang het. ... -
Laerskool Rustenburg koorlede word vereer
Baie geluk aan elke leerling wat hul Erekleure vir 7 jaar deelname ontvang het. -
Leeuwenhof Senior Koor neem afskeid
Leeuwenhof se Senior Koor het op 17 Augustus 2019 afskeid geneem van die Graad 7 koorlede. Dankie vir julle getroue deelname aan die koor. Mag julle ... -
Hoërskool Despatch koor algehele wenners
Hoërskool Despatch koor algehele wenners Die koor het Saterdag aan die KykNet, Sing in Harmonie Finaal, deelgeneem. Ons is saam met Collegiate Girls High as die ... -
Laerskool Bellville-Noord Juniorkoor tree op by Varingfees
Laerskool Bellville-Noord Juniorkoor het in September opgetree by die Varingfees. Hier is van die opgewonde kleintjies. -
Goud vir LS WA Joubert se senior koor by Paarl Eisteddod
Baie geluk aan Laerskool WA Joubert se Senior Koor onder leiding van Juf Marinda Hunter (koorleidster) en Maré-Louise Botha (begeleidster) vir hulle deelname aan die Paarl ... -
Laerskool Muldersdrif koor tree op by Voortrekkermonument
Laerskool Muldersdrif se koor het by die Voortrekkermonument opgetree. Hier is ‘n paar foto’s . -
Laerskool Menlopark tree op by Drakensbergse Seunskool
Laerskool Menlopark se senior nagtegale het Saterdag opgetree by die Drakensbergse Seunskool en Woodhill Primary se “Enchanted Musical Evening”. Wat n voorreg om saam met suid-Afrika ... -
LS Eikestad skitter met koor
Laerskool Eikestad se Junior Akkerkoor het behoorlik geskitter by hul Spogaand op 15 Augustus 2019. Die koorlede het op hierdie spesiale aand met trots opgetree en ... -
Laerskool Lochnerhof se Junior koor sing in harmonie
Laerskool Lochnerhof se Junior Koor het Saterdag, 17 Augustus aan die koorkompetisie, Sing in Harmonie, se Kaapse finale vir makroskole deelgeneem. Die koor het ‘n algehele ... -
Hoërskool Centurion se koor verwerf A++
Hoërskool Centurion se koor het die afgelope naweek aan die Centurion Kunstefees deelgeneem en met uitmuntend presteer. Die koor het onlangs hulle nuwe stylvolle uitrustings gekry ... -
Laerskool Westwood is Item Wenners by Conspirito
Laerskool Westwood se junior spreekkoor is aangekondig as die Item wenners by die jaarlikse Conspirito Kunswedstryd wat plaasgevind het Donderdag 22 Augustus. Hulle dring deur na ...