Willem Postma Primêre Skool se kore skitter op die verhoog
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Willem Postma Primêre Skool se Juniorkoor wat pragtig opgetree het by Tjokkies se Koorfees en aan ons Seniorkoor wat by Sentraal se Casaleggio Musiekaand die gehoor bekoor het met Cantamos, As die Aasvoël vir jou sing en Mamaliye. Saam met die ander kore het hulle ook die verhoog laat skitter met Katinkel Katonkel en Ek sal nie bang wees nie.













