Laerskool Totius
-
Laerskool Totius atlete sluit seisoen op hoë noot af
Laerskool Totius atlete het op Donderdag, 6 November, vir die eerste keer aan Laerskool Bastion se atletiekbyeenkoms deelgeneem – en wát ’n manier om ... -
Laerskool Totius spog met Hoogste Lof vir hul Afrikaanse gedigte
Hierdie Totiusterriërs het tydens die afgelope Tygerberg Eisteddfod Hoogste Lof vir hulle Afrikaanse gedigte ontvang. Ons is baie trots op julle! Graad R: Niné ... -
Laerskool Totius stoeiers presteer by die Nasionale Kampioenskappe
Laerskool Totius stoeiers blink by Nasionale Kampioenskappe! Alexander Bredenhann, Adrean van Tonder, Lisa van Tonder en Kayla Venter het WPWA-kleure verwerf deur aan die ... -
Laerskool Totius leerder verwerf haar pluimbal “Cape Town Colours”
Baie geluk aan Alexia Burger van Laerskool Totius wat haar Cape Town Colours in pluimbal verwerf het. -
Laerskool Totius leerder presteer in Judo
Baie geluk aan Arina Dippenaar van Laerskool Totius wat haar Cape Winelands Colours vir Judo verwerf het. -
Gimnastiek prestasie vir Laerskool Totius
Baie geluk aan die twee gimnaste van Laerskool Torius wat hul Provinsiale kleure verwerf het: Ellé Loubser het haar Cape Town District Colours in ... -
Laerskool Totius leerders deur na finale rondte van die SA Mathematics Challenge
Lydia Calitz en Jana Bruwer van Laerskool Totius het deurgedring na die finale rondte van die South African Mathematics Challenge. Slegs 500 leerders landwyd ... -
Laerskool Totius leerder verwerf Wes-Kaap kleur vir gevegkuns
Welgedaan aan Connor Coetzee van Laerskool Totius wat Wes-Kaap kleure vir gevegkuns verwerf het. -
Laerskool Totius stoeiers vewerf hul WP-kleure
Baie geluk aan die volgende stoeiers van Laerskool Totius wat hul WP-kleure in stoei verwerf het: Annabel Germishuys Alexander Bredenhann Adrean van Tonder Lisa ... -
Die eerste ChinguBots robotika-kompetisie is by Laerskool Totius aangebied
Die eerste ChinguBots robotika-kompetisie is by Laerskool Totius aangebied. In die UARO-afdeling het Stefan Snyman (gr.2) eerste gekom. In die AIKIRO-afdeling het die volgende ... -
Laerskool Totius leerder het haar WP-kleure vir tennis verwerf
Laerskool Totius leerder Lea Snyman (o.12) het haar WP-kleure vir tennis verwerf. Sy is tans eerste op die ranglys vir Kaapstad-tennis se o.13-dogters. Dit ... -
Laerskool Totius seniorkoor het aan die Tygerberg Eisteddfod en ATKV Applous-kompetisie deelgeneem
Laerskool Totius se seniorkoor het aan die Tygerberg Eisteddfod en ATKV Applous-kompetisie deelgeneem. Ons is trots op ons koor wat by albei geleenthede goud ... -
Laerskool Totius leerder presteer in boogskiet
Laerskool Totius se Luke Nel verteenwoordig die WP by die South African National Outdoor Archery Championships en behaal ‘n tweede plek in die o.15-seuns ... -
Laerskool Totius leerder word in die Tygerberg Kinderkoor ingehuldig
Laerskool Totius leerder Lara de Vos (graad 5) is op 27 Mei in die Tygerberg Kinderkoor ingehuldig. Baie geluk! -
Laerskool Totius leerders word gekies vir die Kaapstad Metro Skole Skaakspan
Laerskool Totius Leerders Willem Kruger en Lydia Calitz is gekies as lede van die Kaapstad Metro Skole Skaakspan. -
Laerskool Totius seniorkoor in aksie
Die Totius Terriërs van die seniorkoor het op Donderdag 27 Februarie 2025 saam met Panorama, DF Malan en Francois van Coke by ‘n heerlike ... -
Laerskool Totius atlete presteer puik tydens die WP-kampioenskappe
Laerskool Totius is vreeslik trots op die twee atlete wat so mooi by die WP-kampioenskappe presteer het. Uitslae: Heynrich Conradie het vierde plekke in ... -
Laerskool Totius leerdes gekies vir die Boland Onderwaterhokkie-span
Baie geluk aan die volgende 3 leerders van Laerskool Totius wat is gekies om die Boland Onderwaterhokkie-span by die Junior National Tournament in Bloemfontein ... -
Laerskool Totius kies hul leiers vir 2025
Baie geluk aan die volgende leerders wat as hoof- en onderhoofleiers aangewys is van Laerskool Totius. Ons wens hulle alle voorspoed en sterkte toe ... -
Laerskool Totius leerder was gekies vir die Wes-Kaap Skaakspan
Laerskool Totius leerder Helgard Müller is gekies vir die Wes-Kaap Skaakspan om aan die SA Jeug Skaakkompetisie, in Polokwane, deel te neem. -
Laerskool Totius leerders ontvang kleure vir gimnastiek
Laerskool Totius leerders ontvang kleure vir gimnastiek. Ellé Loubser het “Cape Town District”-kleure ontvang vir Artistiese en Trampolien Gimnastiek. Sy het ook algeheel eerste ... -
Laerskool Totius stoeiers wen goud by die SA Jeug Stoei Kampioenskappe
Annabel Germishuys, Lisa van Tonder en Mija Vermeulen wen goud in hul onderskeie gewigsklasse by die SA Jeug Stoei Kampioenskappe. Laerskool Totius se harte ... -
Laerskool Totius leerder behaal tweede plek in die Cape Town Eisteddfod
Laerskool Totius leerder Lua Hill (gr.1) het by die Cape Town Eisteddfod tweede plek behaal in die Visuele Kuns-afdeling vir die graad 1 tot ... -
Laerskool Totius voortrekker ontvang nasionale toekenning
Laerskool Totius leerder Linke Winter het die Voortrekkers se nasionale toekenning, Voorslag Silwer, ontvang. Baie geluk op hierdie besonderse prestasie. -
Laerskool Totius atleet presteer aan die Wes-Kaapskole landloopkampioenskappe
Laerskool Totius atleet Christiaan Dippenaar is gekies om die “Cape Metro Schools” Landloop te gaan verteenwoordig by die Wes-Kaapskole se landloopkampioenskappe. -
Laerskool Totius leerders het die Ideaaltoekennings ontvang
Baie geluk aan die 4 leerders wat die Laerskool Totius Ideaaltoekennings ontvang het. Ellé Loubser (gr.1), Nina Kloppers (gr.2), Anja Stals en LeRoux de ... -
Laerskool Totius Grondslagfase Akademiese presteerders
Laerskool Totius sê baie geluk aan Amelia van Eyssen (gr.1), Jesse Pienaar (gr.2) en Hunter Coetzee (gr.3) wat as die top akademiese presteerders in ... -
Laerskool Totius stoeiers word gekies om die WP span te verteenwoordig
Laerskool Totius stoeiers word gekies om die WP span te verteenwoordig.Welgedaan! -
Laerskool Totius learners participated in the SAWF Youth & President National Championships
Just some feedback on you previous, Laerskool Totius Wrestling post of 5 September. They all did very well, specifically the girls, who achieved SA ... -
Laerskool Totius stoeiers word gekies om die WP-span te verteenwoordig
Baie geluk aan die volgende Laerskool Totius stoeiers wat gekies is om die WP-span te verteenwoordig by die SA-kampioenskappe in September: -
Laerskool Totius leerders presteer in Wiskunde
Na die afloop van die tweede rondte van die South African Mathematics Challenge (SAMC) is slegs 500 gr.4-7 leerders landwyd gekies om die finale ... -
Laerskool Totius leerder word in die SA tennis skolespan opgeneem
Baie geluk aan Laerskool Totius tennisspeler Amé Snyman wat in die SA-skolespan vir tennis opgeneem is. Dit wil gedoen wees! -
Laerskool Totius leerders slaag hul Tygerberg Kinderkoor oudisies
Baie geluk aan Laerskool Totius leerdersEmmabelle Woodward (agter), Esmé van Niekerk, Alina Robbertze (middel) en Zanique Grobler (voor) wat die eerste rondte oudisies vir ... -
Laerskool Totius leerder presteer aan die Tygerberg Eisteddfod
Laerskool Totius leerder Nelia Gerber (gr.6) is as kategoriewenner by die Tygerberg Eisteddfod aangewys in twee kategorieë, nl. beste gedig en beste poem in ... -
Laerskool Totius leerders ontvang WP-kleure vir skaak
Hierdie leerders is deur na die volgende rondte op hul pad na WP-kleure vir skaak: Onderste ry: Lydia Calitz en Willem Kruger. Boonste ry: ... -
Laerskool Totius ontvang WP-kleure vir aksienetbal
Mija Vermeulen en Lee-Jané van der Merwe ontvang WP-kleure vir aksienetbal. Mooi so, meisies. -
Laerskool Totius leerder ontvang Boland-kleure vir onderwaterhokkie
Noah Kannemeyer ontvang Boland-kleure vir onderwaterhokkie. Dit wil gedoen wees. -
Laerskool Totius atlete ontvang WP-kleure
Baie geluk aan Emmabelle Woodward wat WP-kleure, asook Wes-Kaapkleure vir spiesgooi ontvang het. Elizabet Olivier ontvang WP-kleure vir hoogspring. Welgedaan! -
Laerskool Totius grondslagfase se top akademiese presteerders
Laerskool Totius sê baie geluk aan Milé Botma (gr.1), Hunter Coetzee (gr.2) en Benjamin Raubenheimer (gr.3) wat as die top akademiese presteerders in die ... -
Laerskool Totius stoeiers is beslis goud werd
Laerskool Totius leerders Mija Vermeulen en Lisa van Tonder wen albei goud in hul onderskeie gewigsklasse by die SA Jeug Stoei Kampioenskappe. Ons harte ...







































