Die eerste ChinguBots robotika-kompetisie is by Laerskool Totius aangebied
ADVERTISEMENT
Die eerste ChinguBots robotika-kompetisie is by Laerskool Totius aangebied. In die UARO-afdeling het Stefan Snyman (gr.2) eerste gekom. In die AIKIRO-afdeling het die volgende leerders onderskeidelik eerste, tweede en derde plekke verwerf: Francé van Schalkwyk (gr.5), Pierre Vlok (gr.7) en Franqu van der Merwe en Daniël van Wijk (gr.5).
![]()










