HTS Drostdy lei vakmanne van kaliber op
ADVERTISEMENT
Christof Nelson is na afloop van die SASOL Foundation Kagiso Trust National Skills Competition as die nasionale wenner in sy afdeling (motor) aangewys.HTS Drostdy se wens is om die beste skool vír die land te wees en daarom is dit vir ons ‘n voorreg om vakmanne van dié kaliber op te lei.










