Laerskool Nylstroom Akademiese prestasies
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende Laerskool Nylstroom leerders met hul puik Akademiese prestasies vir kwartwaal 1! Hou so aan met die goeie werk.
Graad 4
Van lings na regs: Carla Erasmus (1ste); Tiané Strydom (2de), Lizé van der Walt (3de), Anesia Jordaan (4de), Gerard Roodt (5de),Willem Alberts (6de), Deniel Bloem (6de) – Foto ingelas, Le-May van Zyl (8ste), Nicola van Zyl (9de), Michal Groothof (10de), Luke Snyman (10de)
Deniel Bloem (6de)
Graad 5
Van lings na regs: La-Nika Viljoen (1ste); Jacomien de Jager (2de), Christiaan Laubscher (3de), Charné van der Colff (3de), Spencer Matthysen (5de), Ebert van der Merwe (6de), Johan-Louis van Biljon (7de), Arnu Grové (8ste), Elizma Weyers (9de), Schalk du Plessis (10de)
Graad 6
Van lings na regs: Danelle Roos (1ste), Ruben Lourens (2de), Paul du Plessis ( 3de), Lane Alberts (4de), Casper van Zyl (5de), Dominique Blignaut (6de), Robert Nelson (7de), Willem Nelson (8ste), Matilda Botha (9de), Henco Marx (10de), Meandré Victor (10de)
Graad 7
Van lings na regs: Kara van der Merwe (1ste), Suné de Jager (2de), Martelize Bloem (3de), Eben Groothof (4de), Gwen du Plessis (5de), Karel van der Walt (6de), Ané Jacobs (7de), Peet Snyman (8ste), Jenna Schoeman (9de), Mia-Michelle van der Merwe (10de)










