HS Upington Rugby Seuns gekies vir verskeie Provinsiale Spanne
ADVERTISEMENT
Uppies se rugby seuns is gekies vir verskeie provinsiale spanne. Geluk aan almal!
- o.18 Cravenweek: Neil Petro, Macneill Hendricks, Shaldon Cloete en Jaco Fourie.
- o.18 Akademieweek: John-Joshua Steenkamp, PA Karsten, Niel Visser, Ruwin Isaks, Sipho Livingue en Emlyhn Jacobs.
Die volgende seuns is in verskeie o.16 spanne: Braam van Niekerk, Sylvester Hoffman, Johan Louw, Louwan Harper en Werner Bosch.
o.18 Cravenweek Rugby
o.18 Akademieweek Rugby
o.16 Rugby










