Kuswag Skool se hoof studenteraad vir 2026
ADVERTISEMENT
Kuswag Skool stel graag hul Hoërskool se hoof studenteraad vir 2026 bekend.
- Hoofdogter: Leandri De Koker
- Onder hoofdogter: Gabby Gobey
- Onder hoofdogter: Madison Golden
- Hoofseun: Luke De Gray Birch
- Onder hoofseun: Jaiden Laidlaw
- Onder hoofseun: Simon Krige










