Hoërskool Louis Trichardt
Hoërskool Louis Trichardt skaak talent blink by Vhembe Toernooi
Hoërskool Louis Trichardt skaakspelers het aan ’n Vhembe-kwalifiserende toernooi in ons skoolsaal deelgeneem. Baie geluk aan al ons Triegies ons is trots op julle. ...Hoërskool Louis Trichardt atlete oppad na SASA Kampioenskappe
Baie geluk aan die volgende atlete van Hoërskool Louis Trichardt wat opgeneem is in die Limpopo Skole-span en van 8–11 April aan die SASA ...Hoërskool Louis Trichardt atletiek uitslae
Goue atletiekseisoen vir Hoërskool Louis Trichardt . Triegies wen die prestasiebeker . Elke Triegie en Ondersteuner julle laat ons harte warm klop .Baie geluk ...Hoërskool Louis Trichardt 2025 Matriekuitslae
Hoërskool Louis Trichardt is ongelooflik trots op elke Triegie se besonderse prestasie. Met ’n 93,9% slaagsyfer en 88,51% van ons leerders wat kwalifiseer om ...Hoërskool Louis Trichardt kondig hul hoofleiers vir 2026 aan
Hoërskool Louis Trichardt is trots om die hoofleiers vir 2025/26 aan te kondig: Hoofseun: Eckhard Dreyer Hoofdogter: Kailey Botes Onderhoofseun: Akademie: Mufunwa Maliavusa Onderhoofseun: ...Hoërskool Louis Trichardt fietsryers is opgeneem in die Nasionale Span
Hartlik geluk aan die volgende Hoërskool Louis Trichardt fietsryers wat in Oktober aan die Nasionale Kampioenskappe in Piet Retief gaan deelneem: Kristen Thompson Elané ...Leerders van Hoërskool Louis Trichardt vaar puik in skaaktoernooi
Leerders van Hoërskool Louis Trichardt Mathew Jooste en Stefan van der Walt in die O.18-afdeling deelgeneem aan die CDC kwalifiserende skaaktoernooi. Mathew behaal ’n ...Hoërskool Louis Trichardt se ruiterspan het uitmuntend presteer
Hoërskool Louis Trichardt se ruiterspan het weereens uitmuntend presteer en sorg dat ons skool steeds boaan die punteleer bly in die liga. Ons talentvolle ...HS Louis Trichardt netball team shines at the Limpopo Championship
Hoërskool Louis Trichardt took part in the DSTV and Kay Motsepe Limpopo Championships this past weekend and performed exceptionally well: U.15 Netball Team Won ...Hoërskool Louis Trichardt learners earned their Karate Colours
Reneé van Niekerk and Kailey Botes learners of Louis Trichardt earned their Limpopo karate colours. They also graded individually: Reneé received her second brown ...Hoërskool Louis Trichardt fietsryers het ‘n uitstekende deelname
Twee van Hoërskool Louise Trichardt -fietsryers het die afgelope naweek aan die SA Cup #2 deelgeneem by die bekende Cascades MTB Park in Pietermaritzburg. ...Louis Trichardt High athlete qualified for the South African Championships
Mijanke Venter from Louis Trichardt High competed in the ASA Limpopo Championships on 15 March 2025 and qualified for the South African Championships. She ...Hoërskool Louis Trichardt fietsryer presteer uitstekend by die Silo MTB Challenge
Hoërskool Louis Trichardt wens vir Elané Visser baie geluk! Sy het die eerste XCM-wedren vir die jaar by Settlers voltooi. Sy het deelgeneem aan ...Hoërskool Louis Trichardt Driekamp prestasie
Triegies het aan Die WIK by Stanford Lake College deelgeneem. Die junior spannetjie, bestaande uit Kirsten, Timothy en Ayden, het uitstekend gevaar en derde ...Hoërskool Louis Trichardt skaakuitslae
Hoërskool Louis Trichardt wens die volgende Triegies geluk met hul skaakuitslae. Hulle het deelgeneem aan die CDC Qualifying Chess Tournament wat op 15 Maart ...Hoërskool Louis Trichardt atlete presteer uitstekend
Ons is ongelooflik trots op ons atlete wat vir die 2025 Suid-Afrikaanse Kampioenskappe gekwalifiseer het in Bloemfontein vanaf 2-5 April. Hulle het deur harde ...Hoërskool Trichardt gimnas presteer aan die Limpopo Kampioenskappe
Hoërskool Trichardt gimnas Vutlharhi Mabasa (Vlak 4) presteer soos volg by die Limpopo Kampioenskappe die afgelope naweek: Vloer – 1ste plek Balk – 2de ...Hoërskool Louis Trichardt karateka verwerf medaljes aan die “Clash of the Dragons”
Reneé van Niekerk en Kailey Botes het op Saterdag, 27 Julie 2024, aan die “Clash of the Dragons” Kampioenskappe in Polokwane deelgeneem. Beide Reneé ...Hoërskool Louis Trichardt leerders vaar uitstekend in die AMESA Wiskunde Olimpiade
Ons is ongelooflik trots om aan te kondig dat die volgende leerders medaljes gewen het: Goue medaljes: Carli van den Berg & Uzair Khan ...Hoërskool Louis Trichardt fietsryers presteer
Baie geluk aan die 18 Hoërskool Louis Trichardt fietsryers was opgeneem in die nasionale span wat van 20 tot 22 September by Hoërskool Wagpos ...Louis Trichardt High School Matric Results 2023
Mieke Veldman 7 Distictions Afrikaans Engels EAT Mathematics Accounting Business studies RTT Life Orientation Enelo Mahundla 6 Distictions English HL Mathematics Geography Life ...Hoërskool Louis Trichardt leerders word as Limpopo fietsry kampioene gekroon
Hoërskool Louis Trichardt het die fietsry-seisoen op ‘n hoë noot by Tour de Lake te Stanford College as liga-wenners afgesluit, 8 van ons fietsryers word ...
























