Provinsiale hokkie prestasie vir Hoërskool Louis Trichardt
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan elke Triegie wat verkies is tot die provinsiale hokkiespanne. Geniet elke oomblik van hierdie ervaring en verteenwoordig Hoërskool Louis Trichardt met trots.