Tag: Hokkie
-
Hoërskool Swartland leerder ingesluit in die PSI Boland Foxes hokkiespan
Baie geluk aan Hassaanah Skippers wat ingesluit is in die PSI Boland Foxes o/18 dogters hokkiespan wat in Desember aan die PSI Nasionale kampioenskappe gaan deelneem ... -
HS Klerksdorp hokkiespelers sluit af met lekker afskeid
Die o.13 hokkiespelers van Hoërskool Klerksdorp het lekker geoefen en afgekoel. Hulle het afgesluit vir die jaar en sy sien uit daarna om nog Druppels by ... -
Laerskool Gericke leerder haal Boland o.12 “indoor” hokkiespan
Laerskool Gericke leerder Adrian Faul is opgeneem in die o.12 Boland “indoor” hokkiespan. Baie geluk met hierdie prag prestasie. -
Hoërskool Linden se amptelike Astro opening
Die amptelike opening van Hoërskool Linden se Astro het op 13 November 2020 plaasgevind. Dié historiese geleentheid in Hoërskool Linden se geskiedenis is op ‘n pragtige ... -
Welkom Volkskool personeellid is Noord-Vrystaat Senior Hokkie ondervoorsitter
Welkom Volkskool is baie trots op Marisa Steyn wat gekies is as Ondervoorsitter van Noord-Vrystaat Senior Hokkie. Baie geluk met hierdie prag prestasie. -
HTS Drostdy hokkiespelers presteer by Cape Town Premier Hockey League
Sewe van HTS Drostdy se hokkiespelers het in die September-vakansie aan die Cape Town Premier Hockey League (CPL) gaan deelneem. Baie geluk aan hierdie spelers, ons ... -
Hoërskool Robertson bied suksesvolle hokkie kliniek aan
Hoërskool Robertson het op 7 november 2020 ‘n hokkie kliniek aangebied vir Hoërskool Robertson leerders, asook vir Gr-7 leerders van Laerskool Robertson. Dit was ‘n baie ... -
Hoërskool Strand hokkiespelers presteer
Baie geluk aan die volgende hokkiespelers van Hoërskool Strand wat gekies is om aan hierdie liga deel te neem: “Cape Town Premier Hockey League – CPL” ... -
KYK: ‘n boodskap van HS Waterkloof se 1ste dogtershokkiespan kaptein
‘n Boodskap van die hokkiedogters eerstespan kapteine, Jaclyn Greyling en Vicky Nell aan al die Kloof hokkie spelers. -
Hoërskool Strand hokkiespan vaar ongelooflik goed by Spar-toernooi
Die Spar-hokkietoernooi is vanjaar vir o.16-meisies aangebied en nie meer vir o.18-spanne nie. Al die wedstryde is op die astrovelde van DF Malan, Stellenberg, Bellville en ... -
Hoër Volkskool 1ste hokkiespan vaar goed by Greg Belling toernooi
Die eerste hokkiespan van Hoër Volkskool het aan die Greg Belling toernooi te Oos-Londen gespeel. Die meisies het alles gegee en die vrugte van hul harde ... -
Hoër Meisieskool Paarl hokkiespan vaar uitstekend by DF Malan-toernooi
Die o.14A-hokkiespan van Hoër Meisieskool Paarl was onoorwonne by vanjaar se DF Malan-hokkietoernooi. Dit het op Saterdag, 7 Maart plaasgevind. Die uitslae is as volg: Rustenburg ... -
HS Ermelo hokkiespelers wys hulle staal teen stadskool
Op Saterdag 14 Maart was die Erries douvoordag op die pad na Midstream College in Pretoria. Ten spyte daarvan dat dit groentjieskonsert-tyd is, en al die ... -
Hoërskool Upington hokkiespanne vaar uitstekend in Bloemfontein
Hoërskool Upington se hokkiespanne het die naweek van 13 tot 15 Maart by Grey Kollege se sportdag meegeding teen talle skole op die hokkieveld. Die skole ... -
Laerskool FD Conradie hokkiespelers deur na volgende proewe
Laerskool F.D. Conradie – Baie geluk aan die volgende o/13 hokkiespelers wat Woensdag, 11 Maart, deelgeneem het aan die Noord-Boland Hokkieproewe en deur is na die ... -
Hoërskool Volkrust hokkiespan tree as wenners uit
Hoërskool Volkrust se eerste hokkiespan, het 10 Maart teen St Dominic’s gespeel op hulle tuisveld. Elke dogter speel pragtige hokkie en tree as wenners uit, met ... -
Hoërskool Volksrust se hokkie vaar puik teen Piet Retief
Volkies se hokkie vaar puik teen Piet Retief Op Saterdag, 7 Maart, het Hoërskool Volksrust PUK 16-wedstryde gespeel teen Hoërskool Piet Retief op VHS se velde. ... -
Hoërskool Stellenbosch hokkiespelers geniet interne liga
Hoërskool Stellenbosch het van 24-28 Februarie hul eerste Stellies Premier Hokkieliga op die skool se astro aangebied. Die toernooi behels die indeel van Hoërskool Stellenbosch se ... -
Hoërskool Strand hokkieseisoen begin op ‘n hoë noot by DF Malan toernooi
Hokkiespelers se seisoen begin op ‘n hoë noot By DF Malan Toernooi Hoërskool Strand se onder 14-hokkiespanne het die naweek van 6-8 Maart ‘n baie opwindende ... -
LS Aliwal-Noord hokkiespelers leer nuwe vaardighede tydens fees
Hou die bal op die stok! Staan voor hulle! SHOOT!! Laerskool Aliwal-Noord se 0.13A seuns en dogters het vanaf 6-8 Maart aan Stirling se hokkiefees deelgeneem. ... -
Hoër Volkskool presteer goed by Oos-Kaap Hokkiefees
Hoër Volkskool het die naweek aan die Oos-Kaap Hokkiefees deelgeneem te Westering, Port Elizabeth. Die eerste hokkiespan onder leiding van afrigter Claudia Cooke se uitslae is ... -
Hoërskool Upington hokkiespanne presteer by Diamantveld sportdag
Uppies hokkiespanne presteer by Diamantveld sportdag Uppies se hokkiespanne het die naweek van 6 – 7 Maart by die Diamantveld sportdag teen verskeie spanne deelgeneem. Al ... -
HS Aliwal-Noord hokkie is kookwater by Grens Sportdag
Alies Hokkie is kookwater by die Grens Sportdag! Alies se eerste hokkiespan het meegeding aan die Grens Sportdag wat die naweek van die 6 en 7de ... -
Die Hoërskool Wonderboom Hokkie seisoen skop af
Die Hoërskool Wonderboom Wonnies-hokkie skop die seisoen af teen Hoërskool Linden. Ons sien uit na ‘n seisoen van opwinding. Die tweede span wen hul wedstryd, en ... -
Hoërskool Strand geniet interne ses-aan-‘n-kant hokkietoernooi
Ses-Aan-‘n-Kant-Hokkie se Finale Dag Vrydag 28 Februarie was die laaste dag van die Ses-aan-‘n kant-hokkiewedstryde van Hoërskool Strand. Die spanne het die sake uitgespook – ten ... -
Hoërskool Volksrust begin hokkie seisoen vuurwarm
Volkies begin hokkie seisoen vuurwarm Hoërskool Volksrust se hokkieseisoen het afgeskop op 3 Maart 2020 teen Ferrum High School. Die onder 14 meisies vind nog hul ... -
HS Despatch 1ste seunshokkiespan skop seisoen op hoë noot af
Trotse hokkiespan! Die 1ste seunshokkiespan skop die seisoen op ‘n hoë noot af. Die seuns het hard gewerk gedurende die afseisoen en hul eerste wedstryd is ... -
Hoërskool Upington hokkiespanne is gereed vir seisoen
Hoërskool Upington speel heerlik hokkie teen Hoërskool Kalahari Uppies se hokkiespanne het op 28 en 29 Februarie teen Hoërskool Kalahari meegeding op die hokkieveld. Al die ... -
Curro Kathu hokkiespelers neem deel aan Upington Astro toernooi
Curro Kathu se hokkiespelers het op 22 Februarie aan die Upington Astro toernooi deelgeneem. Die skool het vir die eerste keer ‘n seunsspan wat deelneem aan ... -
Laerskool Aliwal-Noord bied 4de suksesvolle IKAN toernooi aan
IKAN toernooi IKAN hokkieskool het op Saterdag 22 Februarie hul 4de suksesvolle toernooi by Laerskool Aliwal-Noord aangebied. Daar was 36 spanne wat deelgeneem het. Die weer ... -
Hoërskool Volksrust se hokkieseisoen skop op ‘n hoë noot af
Volkies se hokkie skop af met sukses “Hoërskool Volksrust het Woensdag, 19 Februarie, vriendskaplike wedstryde gespeel teen Newcastle Hoërskool. Volkies se eerste span seuns slaag in ... -
LS Goedehoop leerders woon ‘n Hokkie doelwagterskursus by
Hokkie Doelwagterskursus Vyf van Goedehoop se doelwagters is deur Marike Oudraad, vanaf Nederland, touwys gemaak in die fynere kuns van ‘n goeie doelwagter. Dit het plaasgevind ... -
Ligbron Hokkie Direkteur gereed vir nuwe hoogtes
Ligbron Akademie vir Tegnologie is baie trots om die nuwe hokkie direkteur, Anneline Labuschagne, by ons te verwelkom. Anneline sal verantwoordelik wees vir die algemene bestuur ... -
Ontmoet HTS Drostdy se Eerste Hokkiespanne
Baie geluk aan die volgende leerders van HTS Drostdy wat gekies is vir die eerste dogtershokkiespanne van 2020. Ons wens julle alle sterkte toe met julle ... -
Laerskool Aliwal-Noord hokkiespelers leer nuwe vaardighede aan
Laerskool Aliwal-Noord hokkiespelers leer nuwe vaardighede aan Die naweek van 7 tot 9 Februarie 2020 het Ryno Rautenbach en sy Pocket Rocket-span weereens vir baie pret ... -
LS Tzaneen spelers betrokke by Dutch Princess Hokkiekliniek
“PRINCESS DUTCH” Hokkiekliniek Op Saterdag en Sondag, 25 en 26 Januarie was ongeveer 40 Larrie hokkiespelers betrokke by die Sportways Dutch Princess Clinic wat aangebied is ... -
Laerskool Duiwelskloof leerder gekies vir Mopanie Hokkiespan
Baie geluk aan Buhle Ncube wat gekies is vir Mopani Hokkiespan. Laerskool Duiwelskloof is baie trots op jou!!! -
Hoërskool Ben Vorster bied aan Princess Dutch Hokkiekliniek
Princess Dutch Hokkiekliniek Vir die tweede jaar is die Princess Dutch hokkiekliniek op Die Hoërskool Ben Vorster se astrobaan aangebied. Die kliniek het op Vrydag, 24 ... -
Hoër Volkskool hokkiespeler vaar uitstekend
Tydens die Desember-vakansie het Danè Thiart aan die Nasionale Binnehuise Hokkie toernooi in Kaapstad deelgeneem. Sy het die Oos-Kaap verteenwoordig in die 0.16B span. Hul span ...