Laerskool Roodekrans
-
Laerskool Roodekrans redenaars deur na die Nasionale ronde
Hulle sรช mos: โAs jy jou mond oopmaak, moet dit tel!โ Wel, Markus van Wyk en Marcel Pretorius het beslis hulle woorde laat tel ... -
Laerskool Roodekrans netbalspanne kwalifiseer vir die Gauteng Kampioenskappe
Laerskool Roodekrans se o.12A-netbalspan het deelgeneem aan die JOMO Kampioenskappe. Dit was ‘n wonderlike naweek met goeie sportmanskap en tawwe wedstryde. Hulle het 6/7 ... -
Laerskool Roodekrans bergfietsryers presteer by die Gauteng School Series
Laerskool Roodekrans Bergfiets-ryers het deelgeneem aan die tweede wedren van die Gauteng School Series by Steyn City. ‘n Yskoue oggend het vinnig opgewarm met ... -
Laerskool Roodekrans leerder word verkies tot die o.13 IPT Leeusspan
Baie geluk aan Liam de Bruyn wat verkies is tot die o.13 IPT Leeusspan. Hy het sy “capping” seremonie die 20ste September 2024 by ... -
Laerskool Roodekrans Tennis is Ligawenners
Laerskool Roodekrans Tennis is Ligawenners.o.13 Gouespan:Baie geluk aan ons o.13 Gouespan wat as wenners by die Liga uitgestap het. Hierdie 4 seuns stap al ... -
Laerskool Roodekrans Krieket Ligawenners
Baie geluk aan al Laerskool Roodekrans se krieketspanne wat hul liga gewen het! Julle het die vrugte gepluk van julle harde werk. Ons is ... -
Laerskool Roodekrans spog met uitmuntende krieketspan
Geluk aan ons Roodie-krieketseuns wat โn welverdiende plek in die Regional krieketspan verower het! Julle harde werk en toewyding is inspirerend. Mag julle sukses ... -
Laerskool Roodekrans leerders druk hul stempel af by die SA Stoeikampioenskappe
Laerskool Roodekrans Roodie-Stoeiers het hul stempel af gedruk by die SA Jeug Stoei Kampioenskappe! Hulle het met passie en moed gestoei en vertoon ware ... -
Laerskool Roodekrans leerders neem deel aan die Provinsiale Atletiek Kampioenskappe
Laerskool Roodekrans wens ons ongelooflike Roodie-atlete alle sukses toe vir hul deelname by die CGA Sub-Jeug Provinsiale Atletiek Kampioenskappe! Julle harde werk en toewyding ... -
Laerskool Roodekrans alumni word hoofleiers by Hoรซrskool Noordheuwel
๐๐ฎ๐-๐๐จ๐จ๐๐ข๐๐ฌย ๐ฐ๐จ๐ซ๐ย ๐ก๐จ๐จ๐๐ฅ๐๐ข๐๐ซ๐ฌย ๐๐ฒย ๐๐จ๐ฬ๐ซ๐ฌ๐ค๐จ๐จ๐ฅย ๐๐จ๐จ๐ซ๐๐ก๐๐ฎ๐ฐ๐๐ฅ Ons is baie trots op hierdie drie oud-Roodie-dogters van 2019 wat verkies is as Hoรซrskool Noordheuwel se onderhoofdogters vir 2023/2024! -
Laerskool Roodekrans neem deel aan die Wow-Spelfees Provinsiale rondte
๐๐จ๐ฐ–๐๐ฉ๐๐ฅ๐๐๐๐ฌย ๐๐ซ๐จ๐ฏ๐ข๐ง๐ฌ๐ข๐๐ฅ๐ย ๐ซ๐จ๐ง๐๐ญ๐ ย Laerskoool Roodekransย wens die leerders sterkte toe met hul deelname aan die Provinsiale rondte van die Sanlam Wow-Spelfees! -
Laerskool Roodekrans se Tjokkertoneel groep spog met uitmuntende prestasie
๐๐จ๐จ๐๐ข๐–๐๐ฃ๐จ๐ค๐ค๐๐ซ๐ญ๐จ๐ง๐๐๐ฅ ย Hiermee Laerskool Roodekrans se Tjokkertoneel groep Woudwonde met hulle besonderse prestasies! Hulle het 1ste plek ontvang by die Pronk Pret Finaal! Ons sien ... -
Hiermee: Laerskool Roodekrans krieket inhuldiging
Laerskool Roodekrans sรช geluk aan elke Krieketspeler wat hul 1ste span klere ontvang het Woensdag, 6 September. Dit was ‘n spog geleentheid waar die ... -
Laerskool Roodekrans kwartaal twee uitblinkers
๐๐จ๐ฎ๐ญ๐ก ๐๐ซ๐ญ๐ฌ ๐ ๐๐ฌ๐ญ๐ข๐ฏ๐๐ฅ: Neil Grobler is ย aangewys as kategoriewenner vir Spraak & Drama: Poรซsie-Ongedramatiseerde (Afrikaans). Hy verwerf ook โn 95% en 96% gemiddeld vir ... -
LS Roodekrans gholfspelers behaal Sentraal Gauteng-span
Laerskool Roodekrans wens geluk toe aan die volgende Roodie-gholfers wat die Sentraal Gauteng-span behaal het. Laerskool Roodekrans is ongelooflik trots op hierdie span. Juffrou ... -
Hoofleiers vir Laerskool Roodekrans word aangewys
Hiermee Laerskool Roodekrans se hoofleiers. Baie geluk aan die volgende leerders. Mikaela Marais (Onderhoofdogter) Amerize Kleinsmith (Onderhoofdogter) Mieke van der Merwe (Hoofdogter) Keagan Els ... -
LS Roodekrans leerling skitter tydens Provinsiale “Numeracy” kompetisie
Baie geluk aan Monique Brits Gr. 3 leerling wat Saterdag, 5 November ‘n toekenning by die Provinsiale “Numeracy” kompetisie se prysuitdeling ontvang het. Laerskool ... -
Laerskool Roodekrans slimkop ontvang toekenning by “Numeracy” kompetisie
Laerskool Roodekrans se graad 3 leerling hetย die 5 November 2022 ‘n toekenning by die Provinsiale “Numeracy” kompetisie se prysuitdeling ontvang het. Laerskool Roodekrans ... -
Laerskool Roodekrans D12 Kampioenskappe atletiekuitslae
Baie geluk aan elke Laerskool Roodekrans Atleet wat 16 Februarie 2022 deelgeneem het aan die D12 Kampioenskappe. Dit was voorwaar โn wonderlike dag om ...