Laerskool David Brink seunshokkiespan vaar puik die seisoen
ADVERTISEMENT
Veels geluk aan Laerskool David Brink 1ste seunshokkiespan wat uitstekend die seisoen gevaar het. Hulle het die liga gewen en ook puik gevaar tydens die Noordwes uitspele.
- Neo Banda
- Olwethu Malaza
- Omatla Nyembe (Kaptein)
- Onalerona Mokgotlhwe
- Zelmarie Janse van Rensburg (Afrigter)
- Phemelo Ndyala
- Vuyani Ngophe
- Othsepegile Diale (Onderkaptein)
- Tebo Elesang
- Chokoe Langa
- Oreratl;e Masela
- Kelvin Stols
- Gontlafetse Moletsane
- Onkatile Mukuhle
Agter: Neo Banda, Olwethu Malaza, Omatla Nyembe (Kaptein), Onalerona Mokgotlhwe Middel: Zelmarie Janse van Rensburg (Afrigter) Phemelo Ndyala, Vuyani Ngophe, Othsepegile Diale (Onderkaptein), Tebo Elesang, Chokoe Langa, Oreratl;e Masela, Kelvin Stols, Gontlafetse Moletsane Voor: Onkatile Mukuhle










