Hotazel College leerders dring deur na die Provinsiale WOW spelfees
ADVERTISEMENT
Die volgende bytjies van Hotazel College dring deur en gaan aan Provinsiale WOW spelfees deelneem:
- Kwezi 3de 4E
- Gabriël 6de 2A
- Teqwin 2de 2A
- Ramon 6e 6A
- Ramonde 1se 8A
- Mutshidzi 4de 10A
TOP 6 van elke groep gaan deur.


















