Fichardtpark Primêre Skool leerder deur na Nasionale rondte van die WOW Spelfees
ADVERTISEMENT
Miné Olivier, graad 3 van Fichardtpark Primêre Skool, behaal ‘n derde plek tydens die provinsiale rondte van die WOW Spelfees. Sy dring deur na die Nasionale kompetisie in Stellenbosch op DV 11 Oktober.










