Fichardtpark Primêre Skool
Fichardtpark Primêre Skool top prestasies en toekennings van 2025
Tydens Fichardtpark Primêre Skool se Diplomaplegtigheid van die Intersen-fase, is leerlinge se harde werk en pragtige prestasies gevier. Hiermee die top prestasies en toekennings ...Buitesport prestasie vir Fichardtpark Primêre Skool
Fichardtpark Primêre Skool leerder Carlize het op 8 November aan Central Finity Gimnastiek se vaardigheidstoetse deelgeneem en 18½ uit 20 behaal. Chrisné het aan ...Fichardtpark Primêre Skool leerder deur na Nasionale rondte van die WOW Spelfees
Miné Olivier, graad 3 van Fichardtpark Primêre Skool, behaal ‘n derde plek tydens die provinsiale rondte van die WOW Spelfees. Sy dring deur na ...Fichardtpark Primêre Skool leerders ingesluit in verskeie Vrystaat 7’s Rugbyspanne
Baie geluk aan die volgende rugbyspelers van Fichardtpark Primêre Skool wat in verskeie Vrystaat Sewesrugbyspanne ingesluit is. Delmar Fick Dillon Stephens Nicholaas Vermeulen Tommie ...Fichardtpark Primêre Skool bring hoop
Primêre Skool Fichardtpark bring hoop! Digby vierduisend kinders en volwassenes was betrokke by Primêre Skool Fichardtpark se skool-konsert, met die tema – “Hande, Harte, ...Fichardtpark Primêre Skool o.12A dogtershokkiespan eindig 2de
Baie geluk aan die o.12A dogtershokkiespan van Fichardtpark Primêr wat algeheel 2de geeindig het in die stadsliga.Fichardtpark Primêre Skool leerder ontvang ‘n medalje vir Speedrun
Fichardtpark Primêre Skool leerder Leighton-Rose Myburgh het aan die Suid-Vrystaat Parkour kwalifiserende kompetisie deelgeneem. Sy het goud gewen in Freestyle en ’n silwer medalje ...Fichardtpark Primêre Skool o.12A-dogters is deur na hokkieliga die finale rondte
Fichardtpark Primêre Skool se o.12A-dogters dring deur na die finale rondte van die hokkieliga! Baie geluk, ons is trots op julle! Hulle het Eunice ...Fichardtpark Primêre Skool redenaars vaar puik
Baie geluk aan Miné Olivier, Janie Sander, Divan Kleyn en Emmerike van Niekerk leerders van Fichardtpark Primêre Skool wat aan die ATKV redenaars se ...Fichardtpark Primêre Skool leerders neem aan die Skryfkompetisie
Vrystaatse Departement van Onderwys het ‘n Afrikaanse skryfkompetisie aangebied. Xander Strauss en Liané Marais leerders van Fichardtpark Primêre Skool wat aangewys is as die ...Fichardtpark Primêre Skool atlete vaar puik
Baie geluk aan Fichardtpark Primêre Skool o. 11 seunspan wat ‘n eerste plek by die Vrystaat Atletiekbyeenkoms verower het. Ons is baie trots op ...Fichardtpark Primêre Skool het nege atlete in die Vrystaatatletiekspan
Fichardtpark Primêre Skool het ‘n allemintige 9 atlete wat in die Vrystaatatletiekspan ingesluit was! Hierdie atlete het van 20 – 22 Maart, aan die ...Fichardtpark Primêre Skool atlete presteer tydens die Suid-Vrystaat Primêre Skole Atletiekbyeenkoms
Die atlete van Fichardtpark Primêre Skool het behoorlik geskitter tydens die Suid-Vrystaat Primêre Skole Atletiekbyeenkoms:Dankie aan elke afrigter, ouer en atleet vir die toewyding ...Fichardtpark Primêre Skool leerder wen ATKV-UitklopSpel Kompetisie
Fichardtpark Primêre Skool leerder Jo-Anne van Rooyen, is die wenner van die interprovinsiale ATKV-UitklopSpel Kompetisie.Fichardtpark Primêre Skool Atletiek uitslae
Fichardtpark Primêre Skool is baie trots op die volgende atlete met hul besonderse atletiek prestasies. Jandré Vermeulen Uitblinker 70m hekkies Mikayla Luyt Uitblinker ...Fichardtpark Primêre Skool Diplomaplegtighied-prestasies
Fichardtpark Primêre Skool Diplomaplegtighied-prestasies. Baie geluk aan die volgende leerlinge vir hul harde werk.Fichardtpark Primêre Skool is die o11 Sewes Rugbytoernooi wenners
Fichardtpark Primêre Skool se O .11 is die Sewes Rugbytoernooi Wenners.Baie geluk!Fichardtpark Primêre Skool skaakspan presteer
Fichardtpark Primêre Skool skaakspan is die Junior Liga wenners.Welgedaan !Fichardtpark Primêre Skool neem deel aan die Cradock Tennistoernooi
Fichardtpark Primêre Skool neem deel aan die Cradock Tennistoernooi .Die dogterspan behaal ‘n tweede plek.Fichardtpark Primêre Skool dansgroepe presteer by Revista Danskompetisie
Fichardtpark Primêre Skool dansgroepe presteer by die Revista Danskompetisie. Voetjies 87% goud Vlinders 85% goud Ritmegroep 93% dubbel goud!Provinsiale sport prestasies vir Fichardtpark Primêre Skool
Baie geluk aan die volgende leerders van Fichardtpark Primêre Skool wat provinsiaal presteer het in hul verskeie sport kodes. Vrystaat Atletiek Vrystaat Tennis Vrystaat ...Hoërskool Fichardtpark Graad 12 Akademiese Prysuitdeling 2023
Hoërskool Fichardtpark Graad 12 Akademiese Prysuitdeling 2023 Lannice Du Plessis: Deel van die Top 20 presteerders tydens die Vrystaatse Afrikaanse Olimpiade. Behaal ‘n 17de plek tydens Vrystaat Fisiese ...Fichardtpark Primêre Skool prysuitdeling 2023
Fichardtpark Primêre Skool prysuitdeling 2023: Beste akademiese prestasie gr 4: Wihan van Tol Beste akademiese prestasie gr 5: Liané Marais Beste akademiese prestasie gr ...Fichardtpark Primêre Skool se Hokkie en Krieket Eerstespanne
Fichardtpark Primêre Skool stel met trots hul Hokkie- en Krieket Eerstespanne voor. Baie geluk aan die volgende leerders. Hokkieseuns Khaylen Tola Kezlin Pitout Gerrit ...Fichardtpark Primêre Skool se eerstespanne vir 2023
Hiermee Fichardtpark Primêre Skool se eerstespanne vir 2023. Tennis Seuns Ruwan van Niekerk Tiaan Louw Xander Ferreira Ivan v Tol Joah de Villiers Jacques ...Fichardtpark Primêre Skool is top primêre skool op akademiese gebied
Fichardtpark Primêre Skool het die afgelope naweek as die top primêre skool op akademiese gebied in Motheodistrik (die groter Bloemfonteindistrik) aangewys volgens die kriteria ...Fichardtpark Primêre Skool stel die Sewes groepleiers vir 2023 kwartaal 1 bekend
Fichardtpark Primêre Skool stel die Sewes groepleiers vir 2023, kwartaal 1, bekend. Hulle is reeds aan die gang om as leiers van hul onderskeie ...Fichardtpark Primêre Skool o.13 Hokkieseuns behaal ‘n welverdiende 3de
Fichardtpark Primêre skool se o.13 Hokkieseuns behaal ‘n welverdiende 3de plek by die Champ of Champs- toernooi te Potchefstroom. Fichies is ongelooflik trots op ...1ste Plek vir Fichardtpark Primêre Skool redenaar
Fichardtpark Primêre Skool leerder Eben Sander het die afgelope naweek aan Radikale Redenaars se prosa lees kompetisie deelgeneem. Eben behaal nasionaal ‘n eerste plek. ...Fichardtpark Primêre Skool se Eerste Hokkiespanne
Hiermee Fichies se eerste Hokkiespanne: Dogters: Dané Taljaard Janice Maree Nianke Visser Kayla Labuschagne Janika Wolhuter Liandri Nicholson Chenique Erasmus (Onder-kaptein) Catli-Ann Joubert Jomari ...Fichardtpark Primêre Skool atlete op pad na Vrystaat byeenkoms
Fichies atlete is baie opgewonde om aan die Vrystaat byeenkoms wat op 12 Maart te Sasolburg plaasvind te gaan deelneem. Fichardtpark Primêre Skool is ...





























