Hans Strijdom leerder vaar uitstekend in die WOW spelfees
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Hoërskool Hans Strijdom leerder Alinke Louw. Sy het derde geëindig in haar ouderdomsgroep tydens die provinsiale rondte van die WOW spelfees wat op Vrydag 21 Julie by Hoërskool Piet Potgieter plaasgevind het.









